RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Eish, ek kan darem nie verstaan waarom koerante altyd begin met ‘n gru-storie nie.  Ia sit werklik wat koerante verkoop. Op die week se voorblad van ‘n plaaslike koerant is daar die lyk van ‘n dooie man en hoewel ek baie simpatie vir hom en sy familie het, wil ek nie elke keer daarteen vaskyk as ek verby loop nie.

Dankie vir die inloer/deelneem. Hoop jy het ‘n heerlike naweek en dat landwye reën naby is.

1

14463190_1408750459152443_359628901313800459_n

2

14441186_1408741989153290_6535664103995874286_n

3

14485148_679358645544844_203078370582591787_n

4

flower-dog-e1475099809280

5

tumblr_mq2j7ybhp91sscgm0o1_400

6

dad0c8f933de03a056582d35d920cf8e

 

51 responses

  1. Daardie padda het my van die begin laat glimlag, en toe gaan lees ek Lewies se paddastorie en geniet dit gate uit.
    Ek is nuuskierig…. hoekom sê julle WP is nie dieselfde nie… is blog nie maar blog nie? Soos ek verstaan keer WP darem dat daar nie lelike kommentare deurgaan nie.

  2. Hei, Tina. Koerante beweer dis die soort nuus wat mense wil lees. Ek wil regtig nie!
    1. Kom soentjie vir die outannie – hier, net hierso!
    2. Wat kyk julle? Dis al manier om my sit op hierdie verdekselse bankie te kry.
    3. Padda-karate! Of is dit dalk joga…
    4. Hippie-hond
    5. “Ons het almal gedwaal soos skape…”
    6. Fluweelgesig

  3. Toe ek gister huis toe is van die werk af, was ek omtrent so opgewonde soos daardie padda!

  4. Wat een prachtige foto’s weer.De kikker lachwekkend maar prachtige kleuren

  5. Geniet jou naweek Tina!!

  6. Haha,ek hou van die groot hond wat so op die bankie sit.Lekker naweek,Tina.

  7. Die dansende padda laat my dink aan hierdie ervaring wat ek gehad het

    https://pasella2013pasella.wordpress.com/?s=padda+deux

  8. Die media seek sensasie

  9. ja er zijn gelukkig nog mooi zaken
    in de wereld , laat ze die op de voorpagina zetten

    1. ff denken hoor

    2. zou dat nu echt fijn zitten zo

    3. lets rock en roll

    4. ik ruik toch liever wat anders

    5. wat kijk je nou , heb ik iets van je aan

    6. kiekeboe

    een fijn weekend gewenst

  10. Love the way the dog is sitting on the fence🙂

  11. 1. Eish ! Zuma steel ons kaal. X. As jy lekker voort kan smul en die’ skapies in die oe” kan kyk, het jy n hart van klip.

    • Hehehehe … op die landgoed is skaap net nooit op die spyskaart.
      Tog sê ek eet nie iets wat ek in die oë gekyk het nie.
      Jy sal nie glo nie, maar agter my het mense met twee opgestopte olifantpote ingetrek … ek gril my morsdood.

  12. #1 ‘n Studente leier op sy beste.

  13. Namens iedereen op de plaatjes wens ik jou en alle lezers een fijn en zonnig weekend.

    Vrolijke groet,

  14. Daai outjie in #4 is besig om sy pee-mail te lees. Ek is ook nie baie opgetoë met die moord- en doodslagfotos in die koerante nie, maar dan is die redenasie seker dat mense op hierdie manier bewus gemaak word van gevare op die paaie en selfs in jou eie huis.

%d bloggers like this: