RSS Feed

Sondag kopies

As daar nou een instansie wat meer verkeerd as reg is, is dit sekerlik die weerburo – Hulle voorspel koue en reën, maar daar gebeur nie veel nie. Da;lk is dit ‘n relatiewe begrip. Aan die ander kant moet ons miskien vir Oom Paul se verjaarsdag wag tot ons begin kla.

Hoop daar is iets vir jou wenslysie vandag, maar dat jy darem ten minste sal glimlag.

14264994_1074357342618210_5501390029226023732_n

18

14463115_1855805798039413_7002445222120509970_n

14502697_978001125679300_2909711782372540762_n

14364768_1074847239235887_8791845171688421405_n

14333803_10209170320409245_4119385372938021642_n

14522989_1407542672606555_3724184918462009209_n

14045988_1653276741368439_5458889033802482334_n

47 responses

  1. Wow, the second (bread) photo and the third one so beautiful. Love it.

  2. met stukje brood eten in de middag 6 en half uur werk , bij heerlijk weer , dus voor mij geen straf🙂

  3. I really love those green hairstyles.😀

  4. Nee wat. Niks lekkerder as taai vingers soos jy Eet Sum Mor’s in jou koffie doop nie. Dan vreet jy lekker.

  5. Die 1ste foto met vetplant-hare is nogals oulik!
    Wel, vanoggend het die koue werklik arriveer, ek hoor dit het Sonmiddag gehael op Heanertsburg? net bly die reëns is oppad.

  6. Ek wil so kwaad raak as die weer verkeerd voorspel word, maar vir wie word mens kwaad? Dis al wat ek voor wens. Reen – baie daarvan!

  7. Ek hou van die ou met die fiets vol blomme!

  8. Die knope op daardie broek sal maak dat menz maar voor die deur kan omdraai …. want menz gaan dit nie maak nie. As menz se oë daardie wit porseleinbak slaan, dan laat los al wat ‘n knypsier is …

  9. Ek wonder wie speel so lekker met sy toast?

  10. Die magenetiese beskuit dompelaar saam met boeretroos vir my

  11. Ek wil nie daardie koppe in my tuin hê nie…. dit lyk bietjie spokerig. Maar stoot maar daardie blommefiets nader. 😊

  12. Die roosterbroodhuisie en die pragtige blommefiets is vandag my keuse!Is maar koud hier by ons ook,Tina…steeds geen reën😬

  13. Ik ga er voor sparen.

    Regenachtige groet,

  14. Dit is sommer nog koud hier by ons en die reen bly ook maar weg!! Die wind waai ook weer of hy betaal word! Hoop julle sal reen kry!

  15. Maar jy kan mos nie sê dat die Weerburo verkeeerd is nie. As hulle ‘n 50% kans op reën voorspel beteken dit ook dat daar ‘n 50% kans op sonskyn is! Of wat dan al ook die verhouding is.

  16. Die broek met die flap – is dit vir mans of vir dames? Hier waai die wind weer vandag soos bose geeste wat om die hoeke van die huis huil en elke keer as arme Genis moet afgaan vir ‘n bathroom break, reën dit net genoeg om hom nat te maak.

  17. nu de weerman/vrouw heeft het hier goed hoor , kouder en regen bbbrrr
    ik ga voor het mooie bloemen raam

%d bloggers like this: