RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Nostalgia

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/nostalgia/

dscn4115

< <  Gerhardsville – grootwordplek

32 responses

  1. The taxis wouldn’t be able to speed on that road.🙂

  2. Ook jou geboorteplek? Myne is *sidder* Boksburg! Maar ek het in baie verskillende dorpe/dorpies grootgeword.

  3. Dit lyk asof die pad Sandton toe grondpad was?

  4. Lekker ou herinneringe kom nou op. Was ook maar n tyd op sy eie. Het nog saam met skoolbus en tannie van Staden skooltoe gery toe ek daar skoolgehou het.

  5. Pingback: Nostalgia: Train Platform | What's (in) the picture?

  6. dus dat is een plek waar je groot word
    ik heb niet gewandeld , trof gister blog vrienden op het vliegveld

  7. Ek het in daardie omgewing groot geword,Tina.Was in Lyttelton Hoërskool en het altyd atletiek gehou saam met Voortrekkerhoogte!Dis omtrent nostalgies!

  8. Daar anderkant Centurion. Ek het gou op Google Earth gaan kyk – ongelukkig is dit Nov 2009 laas opdateer, maar toe was dit pragtig groen.

%d bloggers like this: