Dis vir my ‘n vreemde dag, so Vrydag waarop die einde van die maand val. Toe ek gewerk het was die 22e altyd betaaldag, maar met die pensioen druk die staat elke laaste druppel rente uit jou opgespaarde geldjies. Grinnik… dis nou nie die ergste nie, want behalwe dat mens nie meer die dertiende tjek kry as jy aftree nie, is die ander voordele 10-voudig meer.
Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek/vakansie.
1
2
3
4
5
6
1 2 3
4 5 6
Daardie eerste bobbejaan is sweerlik die een wat ons in die Sederberge gesien het. Hy was massief en het ‘n trop bobbejane verjaag. Gelukkig was ons in die kar maar ek het my yskoud geskrik.
Die teedrink foto is “precious.” 😊
Bobbejane het vreeslike tande Ek is maar versigtig
Hei, Tina!
1. Nie haastig en lastig genoeg nie, dus seker maar ge-fotoshop
2. Nee wag nou, man, ek wil jou nie abba nie!
3. Om en dom
4. Tjeers!
5. O, watter storie het sy om te vertel?!
6. Smul(p)ape
Hehehehe skerp soos altyd
1 Hulle sing nie verniet oor my klimvermoë nie
2 Nee man ek is klaar gebad
3 Kyk hoe mors die kosbare voggies!
4 Gesondheid konstabel
5 Sjoe maar so ‘n predikant het lank gepraat
6 Harige en sapppige piekniek
Hehehehehe skerp!
Binnenkort komt de film uit over een familiedrama.
Dit zijn de probeerfoto’s voor het bioscoop affiche van de film.
Let vooral op het natuurlijk acteren van de hoofdrolspelers!
Vrolijke groet,
Heheheheh … moeilike kalante
Daai bôjaan innie Kaap – is hy ‘n rêrige foto?
Sekerlik gephotoshop
Wel, hy het darem ‘n mooi gevreetjie
Dis al wat tel
vrijdag de 30ste een vreemde dag
ik kreeg altijd ongeveer de 27ste m’n fooi van de baas
nu bijna een week eerder als pensioen
en ja ik moet het er maar mee doen
niet echt makkelijk
maar wat een weelde al die vrije tijd 🙂
1. hé hé eindelijk boven is er niemand
2. samen in bad , hoe gezellig is dat
3. stomme auto , zoveel drank en toch niet willen rijden
4. ja wat zal ik zeggen , niet elk uniform is wat het lijkt
5. ff wachten met ” ja “zeggen
6. lekker hé
wens je een fijn weekend
Hehehe skerp soos altyd
Fijne weekend Karel
dank je Tina
jij ook een fijn weekend
🙂
Ag hoe lekker lag ek nou,Tina!Die bruid lyk of sy koue voete gekry het..lol!
Hoop maar sy is net in ‘n storie
Janee…dis nie goed om ‘n huwelik só te begin nie!
🙂
Dis al te oulik, behalwe die bruid wat so oopketel sit. Lekker naweek vir jou ook. Hier is die Kaap Hollands!
Kom ons hoop maar dis ‘n vooropgestelde foto.
Fijne naweek in die Hollandse Kaap
🙂
1. Jy wil wat he? Ek is besig om te klim
2. Kom bad saam… toe man
3. lekke vrot gesuip
4. ‘n spesiale teetjie omdat JY tyd maak vir my
5. Die trou idee was n toetentale F-up….
6. Lekker lekker – laat ek net nog eenetjie inprop!
hehehehe… skerp soos altyd