RSS Feed

Vrae

Soms lyk dit darem of dit al te lekker gaan met slegte mense.  Dit lyk asof hulle die lewe geniet en nie ‘n sekonde slaap verloor oor wat hulle aan ander doen nie. Is ‘n mens dan later so korrup dat jy dit nie eers meer agter kom nie? Almal sê altyd: ‘Die wiel sal draai of elke hond kry sy dag’ maar dit lyk nie of daardie dag gou kom nie.

Ek is ook liewer lui as moeg soos my ma altyd gesê het.  Ek het ‘n webwerf ontdek wat vrae vra … so hier is ‘n paar!

1

14225618_1193921670653652_5868655031119098226_n

2

14264898_1202143066498179_1707527531321314396_n

3

14344895_1199541446758341_142686810151712711_n

4

Sug, dis harde werk … miskien wil jy liewer net glimlag

14364685_1202191163160036_4075525693909900124_n

14199617_1600286806937911_4770930255495855764_n

14238297_10154387664746427_6023947914987889076_n

14264991_1200819023297250_7642978650298469252_n

1                                                                            2

page-44

3                                              4

54 responses

  1. Fantastische post en dingen genoeg om even over na te denken.

  2. Jy klink soos Asaph in Psalm 73🙂 Daar sal ‘n dag van afrekening kom!!!!
    Daardie paddafoto vir my skoonseun gesteur…. hy kla so oor al die vergaderings dat die werk nie gedoen kom nie.
    1. Wanneer ons gesin lekker saamkuier (mooiste klank om my kinders te hoor lag)
    2. Om by my kamervenster uit te kyk en die mooi van my tuin te sien.
    3. Voëls wat sing
    4. Om saam met vriendinne of die mense in ons selgroep te kuier.
    5. Om saam met Ken vêrpad te ry.
    Ek hou van mense so die mens self trek my aan; veral wanneer ek die Gees van God in hulle aanvoel.
    Wanneer my goed voete gekry het.
    Hopenlik hoef ek nooit ‘n slak te eet nie…. gril net vir die gedagte daaraan.

    ,

  3. ik denk dat je doelt op de foto van mijn toerfiets welke gereed stond om naar Skagen en terug te fietsen🙂

  4. Nee wat, dink liefs nie aan daai otters nie. Smaail liewers vir die mooi goete in die lewe.

  5. 1 My familie, lekker kos, lekker koffie,die dag se eerste sigaret,vet groei op beleggings
    2 Eyes, hair smile
    3 Poor service
    4 Slakke

    WAARSKUWING
    Passop vir paddathies blog ,,,, jou snikstorie beland dalk ook in HUILgenoot

  6. “Liewer lui as moeg”! Dis n baie oulike seding!

  7. O en daai gedrogge hoef nie sy hare te kam nie, dit gaan dit net vererger.
    Wat my in iemand trek? Openlikheid. Vriendelike smile. Gemaklikheid.

  8. Om mee te begin, God slaap nie.
    Wat maak my gelukkig? Saamwees met my kinders. My stiltetydtye saam met God. Kleur! Die natuur. Reis.
    Wat sal ek nie eet nie? Wurms!
    Ek verstaan nie die dierevraag nie en kan nou nie nr 4 onthou nie. My onthougoed werk nie meer so lekker nie.

  9. Geen kommentaar om te lewer! Weet wel dit gaan maar oral so met die eerlike en oneerlike ouens. Hoe weet jy dat die oneerlike nie reg is nie?:(

  10. Wat my gelukkig maak: klein kindertjies, katte, vriende, vanaand se reëndruppels (nou helaas alweer verby), om te Skype met my dogter. Ai, Tina – toe ek hierdie vraag sien, het ek gewonder of ek ooit eers by 5 sal uitkom, en noudat ek begin dink het, gaan die lysie net aan en aan!
    Jy is in goeie geselskap met jou wroeging oor die gewetenloses – die Psalmdigters vra dieselfde soort vrae.

  11. Hahaa vir die oerang-oetangbaba se haarstyl.Dis omtrent hoe ek gister gelyk het toe ek van vakansie af gekom het!😂

  12. Five things that make me happy: stilte, rustigheid, telefone wat nie lui nie, bure wat nie gesuip raak en raas nie, lekker weer buite die vakansieseisoen. First thing I notice about ANYBODY: ‘n glimlag of gebrek daaraan. Pet peeve: suurpruime. Something that I will never eat:enigets wat nie in my mond inpas nie

  13. Okay, ik ga mijn haren kammen.

    Vrolijke groet,

  14. Ja heng dit vat so lank…. naderhand het ek nie eers meer n behoefte dat karma hom tref nie….

  15. op den duur denk ik toch dat eerlijkheid het langste mee gaat
    allemaal brachten ze mij een glimlach🙂

  16. Ek begin dink Karma is net so groot wolhaarstorie soos Krismis Vader, die Paashaas en Unicorns

  17. Die slegte se dag van rekenskap gaan ook kom.

%d bloggers like this: