RSS Feed

Sondag Kopies

As mens weer jou oë uitvee is dit weer Sondag … dit was sommer nog nou die dag Januarie, nou trek ons aan die einde van September.

Ek hoop daar is ietsie by die kopies vir jou wenslysie. Ek is regtig nie ‘n kamper nie. Ek het een keer probeer vleis braai in die kruiwa en die roostertjie kon ek nie neersit nie. Ek het ‘n rukkie met die ding in die hand gesit toe die kamplig vrek! Nodeloos om te sê die tjoppie het nooit gaar geraak en is na die rondloperkatte toe en ek het nooit weer probeer nie. Ek hou van hotelle en gastehuise met alle nodige geriewe en as hulle nog kos voorsien, is dit die beste.  Ek besef baie van julle hou egter daarvan en daarom sal daar sekerlik iets na jou smaak wees.

14333022_10157466129760015_8539825224702213459_n

14333785_1077531582300786_5810520449800891621_n

14370056_1079670562086888_1613612810432177959_n

14233100_1845123305774329_5203910626048159967_n

14264965_1279663438724194_4237900169642322942_n

14183888_1844910372462289_5260994977844402996_n

14390780_1079670715420206_9087869267871552031_n

 

 

54 responses

  1. O ek is baie baie lief vir kamp en mis ons karavaan vreeslik. Kyk daardie bed in die boom lyk so lekker maar ek sal heeltyd bang wees ek draai om en val uit. Om in die veld te bad?…. weet nie so mooi nie, netnou kom daar ongewenste gaste.

  2. Hahaha….. I think I’ll rather stay at home.🙂

  3. Ik heb mijn keuze gemaakt.Die met de bloemetjes zou heerlijk staan in mijn tuin.

  4. heel lekker weer voor eind september🙂
    mag zo blijven van mij

  5. Hoe moet ek nou uitsien na die nuwe werksweek na jy my nou so lus gemaak het vir kamp, Tina!?

  6. Ek braai as ek moet maar daar is geen manier wat jy my in ‘n tent of karavaan sal kry nie

  7. Genigtig Tina… ek sal mos baie lekker shop vandag!

  8. As ek moes kamp, sou dit in die een wees met al die blomme. Al die veld is vrolik, en so aan….

  9. Bad in feetjielig. Jo, klink romanties !

  10. Look fun!! I like the last one especially.🙂

  11. Nommer 5 is natuurlik ‘n regte egte 4×4 kampeerwa. Ek het op stadium so-iets oorweeg maar dit was voordat ek besef dit is nie lank voordat my kinders universiteit toe gaan nie. Nr 1 is ‘n Mr Bean special en in my opinie sal net Mr Bean hom geniet. Ek kamp wel maar ongelukkig nie meer so gereeld nie

  12. Cute en romanties (maar …. fluister.. onprakties.)

  13. Vandaag heb ik niets nodig.
    Het weer is nu prachtig.
    Met de zon alleen ben ik op deze zonnige zondag al tevreden.

    Zonnige groet,

  14. Ek wil ‘n motorhome hê. ‘n Luukse motorhome met alles wat ek nodig het om luuks te lewe. Ek sal jou laat weet wanneer ek die Lotto gewen het.

  15. Ek hou van die fairybad.

  16. Ek geniet tog ‘n kampery maar as ons op ons eie toer, verkies ek ook eerder gastehuise.

  17. ik ga voor het kamperen in het boombed en bad in het bos🙂
    geniet de dag

%d bloggers like this: