T B het die beeldjie op T P se stoep gesit omdat sy van beeldjies hou. Sy was hoogs ontsteld want ver wie moet sy nou dankie sê Toe dit uiteindelik opgeklaar het, het T P haar ‘n sakdoek omgebind. Nou die dag is daar ‘n netjiese skoon sakdoek . Dis eintlik vreeslik oulik
Tina ek is baie geskok, nee nie omdat die sakdiek dalk eerder iewers anders omgedraai moe gewees het nie. Jy het jou 1 foto reel verbreek! 🙂
Heheheheh uitgevang! Dis regtig ‘n moeilike onderwerp. As ek net die een geplaas het sou niemand weet waaroor dit gaan? Ek glimlag met groot deernis!
En Tina ek glo jy weet ek sê dit ook met deernis. As ek ooit slegs 1 foto plaas kan jy my maar aanvat daaroor 😀
Jy is nou op dun ys Boet! Ek het nogal gedink ek moet ‘n collage maak…
Beautiful images, Tina. 🙂
Baie dankie
Sims? Of gaan dit oor die quest om Oom G se oë nie te laat dwaal nie?
T B het die beeldjie op T P se stoep gesit omdat sy van beeldjies hou. Sy was hoogs ontsteld want ver wie moet sy nou dankie sê Toe dit uiteindelik opgeklaar het, het T P haar ‘n sakdoek omgebind. Nou die dag is daar ‘n netjiese skoon sakdoek . Dis eintlik vreeslik oulik
Dit is.
🙂
Terug pieng: Quest: Valetta | What's (in) the picture?
Thank you
Very beautiful! It gives a calmness. Well done. 🙂
Thank you Amy
Dis n moeilike onderwerp. Interessante fotos.
Ja ek het ook so gedink!
Het darem probeer quest, maar my fotos en idees raak noe op