RSS Feed

Sondag Kopies

‘n Koel bewolkte dag hier op die Landgoed. Ons het ‘n paar druppels reën gehad, maar dit gaan nie veel verskil aan die droë veld maak nie. Ons het al lus om voer vir die bokkie te koop.

Vandag se kopies is meer bedoel vir ‘n warm glimlag op die koel dag as wat dit vir op jou wenslysie sal wees. Dis nou as jy nie baie avontuurlustig voel nie.

14238230_10154513662747733_1538505181346600321_n

14225565_1113229935413292_6667754820477071773_n

14053966_1461232760558892_8457828665389546234_n14291814_310396052649789_3928319791815302368_n

120705-750-1456388281-tumblr_nmjkozf8sm1rte5gyo1_1280

14264167_1281407728549765_7411661342042508660_n

14322561_1257894180937434_7423826328748584252_n

41 responses

  1. Like nogals die toilette… Sal nie eers jou poefie raak sien nie

  2. soms zit het mee soms zit het tegen

  3. Mens kry so ‘n tapyt, en toe plaas gras in die sitkamer?

  4. nee de vakanties voorbij , ik dus alleen mijn eigen wijken

  5. Was my lyf jonger het ek miskien probeer om so ‘n kliptapyt vir my tuin te maak…. maar ai, soos ek nou voel ontbreek die lus om eers klippies te soek vir so ‘n projek.
    Wonder of ek vir my man so ‘n pak moet laat maak??????

  6. inmiddels is het maandag
    ach ik had hier toch niet van gekocht🙂
    was gister een lange dag weg te wandelen nu wat druk met een inhaal slag🙂

  7. Ek dink ook die klip-mat is baie besonders en defnitief iets wat mens in n klein tuintjie kan oorweeg!

  8. Love that gorgeous rock rug! The psychedelic toilets……not really.🙂

  9. Ek neem aan ‘n ingenieur het ten duurste daardie sitplek op die waentjie vir skoonmaens ontwerp. Die manne in die eerste foto is tog al te fraai.

  10. Leuk zoals altijd.Ik vind de wc’s het leukste

  11. Wat op die aarde is hair mayonnaise?

  12. 😀🙂 Thank you for the laugh! Have a great day.🙂

  13. VentertjieTante moet maar bestuurkritiek sluk. Die geel hippie toilet vir appelkoostyd.

  14. Daai oom met die rocket tussen die bene – waar gaat hy dan nou heen?

  15. Daai kliptapyt sal goed lyk op my voorstoep!

%d bloggers like this: