RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Vrydag Byskrifte

Ek is so effe mistroostig vandag. Jy weet die gevoel dat jy verlang na vreemde mense en alles wat jy in die lewe gemis het. Aan die ander kant voel dit vreeslik ondankbaar want daar is soveel Genade in my lewe, dat ek glad nie so behoort te voel nie.  Ek behoort rond te spring van dankbaarheid.  Ek lees die gesegde: Ek drink uit die piering, want my beker loop oor.

Dankie vir die inloer/deelneem. Jy kikker elke keer my naweek op!

1

14233246_668622729962012_2418874182215687457_n

2

14358967_1118350684901217_4341798809676693616_n

3

14322250_1390325857661570_1956418545750107036_n

4

14344799_1389503024410520_7472853956083494842_n

5

130755-850-1456401634-12038545_10152979898921150_4929484296065194855_n

6

14233204_1111632125573073_6450417889638566394_n

1                                                   2                                       3

page

4                                             5                                            6

 

48 responses

  1. Ay, op maandagmiddag kan ik hier natuurlijk niet meer op reageren …

    Fijne week!

    Vrolijke groet,

  2. Die fotos het my nou lekker laat glimlag. Hoop jy voel beter vandag. ..gevoellens kan ‘n mens maar goed rondskommel. Ek haat daardie gevoel van verlang na mense wat jy nie ken nie. Mooi naweek vir jou. ☺

  3. Well, I hope that your photos made you smile, Tina. Those bloomers would be big enough for at least ten of me.😀 Happy weekend.

  4. Ek hoop die bedruktheid wat jy gehad het het reeds verdwyn na jy almal se grappige kommentaar gelees het, Tina! Baie van ons is nou al verslaaf aan jou Vrydag Byskrifte en Sondag Kopies!

    Ek dink die hamster wat so vinnig hardloop vlug van daai huis met die hengse wasgoed af weg, want wat daar binne skuil sal sekerlik nie iets wees wat mens wil sien nie…

  5. Jong, daai bloemer in nommer 2 het my nou laat skreeu van die lag.Ek wil nou niks hier voor vreemdes sê nie, maar my man het hom eendag vreeslik vasgeloop met ‘n bloemer wat so aan die wasgoeddraad gehang het .. mmm, nee ek sal dit eendag vir jou inboks.

  6. ik hoop dat je niet meer mistroostig bent
    en de beker niet meer overloopt

    1. lekker in de schaduw

    2. maandag wasdag

    3. doe dat raam ff dicht , anders kom ik binnen

    4. volgens mij heb jij koorts

    5. uit de weg ik kom er aan

    6. opweg naar een fijn tv avondje

    fijn weekend gewenst

    • Die oorloop ban die beker kom uit die Bybel en is simbool van dit wat goed is in jou lewe en as dit oorloop gaan dit baie goed

      hehehehe jou blyskrifte is altyd goed Welgedaan!

      Lekker naweek

      • een gezegde wat ik niet kan
        maar ben blij met je🙂

        • Dis jammer want dis baie mooi!

          Ps 33 1933 vertaling … in die nuwer vertalings laat hulle die vergeyliking uit:
          Die Here is my herder; niks sal my ontbreek nie.
          2Hy laat my neerlê in groen weivelde; na waters waar rus is, lei Hy my heen.
          3Hy verkwik my siel; Hy lei my in die spore van geregtigheid, om sy Naam ontwil.
          4Al gaan ek ook in ’n dal van doodskaduwee, ek sal geen onheil vrees nie; want U is met my: u stok en u staf dié vertroos my.
          5 U berei die tafel voor my aangesig teenoor my teëstanders; U maak my hoof vet met olie; my beker loop oor.
          6Net goedheid en guns sal my volg al die dae van my lewe; en ek sal in die huis van die Here bly in lengte van dae.

  7. Daai pensie is barstens toe vol. Mens kan ‘n vlieg dood druk daarop. En die cheeta sorg vir opwinding. Lief jou blog, jou fotos

  8. Ek dink nommer 2 is maar net om voornemende inbrekers af te skrik – ek meen, ek sal nie daar gaan lol nie.

  9. Nr 6 dra nommer 2 se bord

  10. Sterkte met die mistroostigheid. Daardie leeutjie, dink ek leef nie meer nie.

  11. Ag die dikgevrete leeutjie is te oulik. Moet erken as ek so naby aan ‘n wilde cheetah kan kom loop my beker oor. Lewies se (pan)toffelregering byskrif het my nou hardop laat giggel. ‘n Vriend wat onlangs oorlede is het dikwels gese: “Feelings are not facts, they come and go, let them.” Ek is bly jy voel geseend, jy raak dikwels my lewe met jou pratige sin vir humor en fotos! Dankie!

  12. 2. WalvisSina geniet die bries.

  13. 1 Dikpens bo!
    2 Dis ‘n bloemerse groot pentie daai!
    3 Daar’s ‘n cheetah op my bonnet.
    4 Pan(toffel) regering.
    5 Bol kies hol!
    6 Afrika GPS.

    Jou Vrydag fotos bring my veel vreugde. Dankie!

  14. 🙂 Voel gou beter. Lees iets lekkers.

  15. En jy kikker ons ook op!🙂 ‘n Bloomer is dit gewis!

  16. Die samelewing vertel jou hoe jy moet voel en emosies laat hulle nie voorskryf nie. Jy kan dankbaar en mistroostig voel.

%d bloggers like this: