RSS Feed

Glimlag

Sug… dit was vandag weer ‘n winderige koue dag en ek het beslis ‘n glimlag nodig. Kom ons kyk wat jy sou kies en waarom?

Geniet.

14141803_1115450095218230_2367779632901803077_n

 

64 responses

  1. Ipod met n boek of 2 op, hammock om in te lê en lees en flategun om mense te sê hul mag my nou weer kom haal as die boeke klaar gelees is. Dan het ek niks verder nodig nie behalwe n koudingetjiem maar dit lyk of ek sonder dit sal moet klaarkom

  2. Waar is die tweezer?

  3. ik ontmoete bij toeval 2 dames , welke ik zo bleek uit het gesprek al kon in de eerste jaren van de ’60ties

  4. 1) Dagga
    2) Kakpapier – om die dagga in te rol
    3) Vuurhoutjies – om die zol aan te steek
    4) Geweer – om myself te skiet as alles klaar gerook is want ek wil nie op ‘n verlate eiland gestrand wees nie!

  5. Die mes, tent, pot en skoene. Nou het ek nie vuurhoutjies nie so dan help die pot ook nie veel nie. Los die pot. Vat die hammock. Nee los die hammock. Vat die spieel, daarmee kan ek vuur maak en kyk hoe misrabel ek lyk. Goed. Mes, pot, spieel en tent. Los maar die skoene, my voete sal gewoond raak.

  6. Die hammoc lyk lekker maar my rug sal nie hou nie so ek kies die tent, die mes, skoene om die eiland te verken en nou het ek vergeet. Wag ek kom nou weer terug!

  7. geweer, vvurhoutjies, watersuiweraar en I pod

  8. Die tent, die mes, die vuurhoutjies en die driepootpot, want vir party van ons is dit nie n straf om op n verlate eiland gestrand te wees nie! Die mes sal ek suiwer gebruik om te sorg dat die eiland verlate bly sou enige ander skipbreukelinge my stiltle wil kom besoedel…

  9. Decisions, decisions! I don’t see a hairdryer or a piano.😦

  10. Ik zou al beginnen met de lucifers ,een vuurtje maken en rooksignalen uitsturen

  11. Tent, mes, hangmat en vuurhoutjies. En ek wil asseblief nie gered kom word nie!

  12. Tent, vuurhoutjies, mes en visstok.

  13. ik kies de volgende die strand op dat eiland om al die spulletjes te brengen :0
    ja ik had een fijne dag🙂
    en zo elke dag en nee het is niet koud , het is hier tropisch warm🙂

  14. Jy het darem groot keuse van dwelms weed en pot🙂 en vitamiene!
    Dit sal seker nou afhang of mens beplan om gered te word of jouself te red al dan nie. En of jy dink dit is ‘n vakansie. Ek beplan om vakansie te hou kos word verskaf: hangmat, volleyball, tent en stapskoene. Laasgenoemde is om die vakansie-eiland te verken!

  15. 1) Dagga (dan het jy niks verder nodig nie).
    2) Hangmat (gaan goed saam met die dagga).
    3) Tou (om die hangmat vas te maak.
    4) Vuurhoutjies (daarsonder is die dagga niks).

    vuurklip se tassie is gepak. Wanneer ry ons?

  16. Ek kies om eerder NIE gestrand op n eiland te wees nie

  17. Vuurhoutjies, mes, visstok en tou

  18. Die hiking boots vir slange en my ingroeitoonnaels. Insect repellant vir muskiete wat om my kop zoem en my uit die slaap hou. First aid kit, want iets gaan my steek of byt. Die ipod sodat ek my boeke kan luster, want anders kan ek nie slaap nie. Ons gaan nie langer as ‘n dag gestrand wees nie, nè?

  19. O tog – net vier! Ek sal maar eerder van verlate eilande af bly vir eers.

%d bloggers like this: