EN (skuus Lou) toe waai die Augustuswind in September. Ek hoop nie dit beteken dat die eerste reën eers in Desember kom nie. Die weer is darem baie vreemd.
Dankie vir die inloer… ek hoop daar is iets vir jou wenslysie en dat daar iets is waaroor jy sal glimlag.
Waar kry mense tyd om sulke cool goed te maak… Ek beskou myself ook as kreatief maar hel ekt nie tyd vir self expression….dalk isit tyd dat ek ook ietsie maak…. Hou van die karavaan ding
Die mooiste karavaan sal my nie oortuig nie
Hehe wel eks gladnie n kamp fan maar ek sal so ene bydi werk parkeer n vir n lunch tyd rustyd
Dit kan werk Dan het mens nie ‘n badkamer nodig nie.
Hope rain will come soon…
Another fun post! The shower curtain is a cool idea. 🙂
Thank you Amy
Ek sal nie omgee vir die stoel nie, maar ek vertrou nie die “airbag” nie 😉
Die stoek is pragtig maar mens het ‘n stewige balk nodig
I remember those August winds very well. Hope you get some nice rain soon, Tina. 🙂
Ja dis droër as ooit!
😳
Ek is mal oor die lugsak!Baie minimalisties en kan sommer self vervaardig word!
Oulike kopies
Ek sal egter nie die eenwielmotorfiets koop nie.
Ag neeeeeee …. is jy bang jy val af!
Ek soek die javel wat die motorfiets so ‘herrangskik” het !! Wil dieselfde met sy gesig doen!
Haa nee Ek dog dis nogal oulik
Terug pieng: Watter werk kan mens van die huis af doen??? | Toortsie, Kameel en Bokbaaivygie se blog
Ek sal gaan lees
So waaaaarrrr is nr 1?
hehehehe sal ek nou weet! Ek wonder heel tyd hoe ek bo sal bly
Daar’s nogal n klomp heel bruikbare idees in vandag se mandjie, Tina!
Lekker as jy inloer.
Leuk zeg.Die van de airbag vind ik het super
Jy mag maar een kry!
Die toilet trolls. Nee! Gee liewer daai rooster op wiele.
Ag die trolle is pragtig jy kan nie stry nie. Die wiele rooster is ‘n gawe plan maar net laag as jy honde het.
Ja, maar dis so gerieflik vir oumense – ons kan sit en braai
Dis ook waar … ek ken egter min mans wat wil sit en braai!
In ons huis is dit my dogter wat braai. My man kan nie lank genoeg op sy krukke staan om die braaiwerk te doen nie en die kruiwa lyk na ‘n goeie oplossing.
O ek sien!
ook ik deed wat aan het HuisHaten
en keek met plezier de koopjes aan , nodig heb ik niets , maar schommel swingstoel van kussens lijkt me straks wel wat 🙂
fijne dag
Ja die skommelstoel is pragtig
ja ziet er fijn uit
welke kuier bedoel je bij mij 🙂
hehehe jy het mos gaan kuier 🙂
ik kuier niet 🙂
was vandaag weer eens een stukje fietsen
ben blij dat je de kiekjes mooi vond
Jy kuier op die internet? Dit is ook kuier?
ja daar zwerf ik ook heel wat af 🙂
Opruimen en schoonmaken is nu even mijn zondagtaak.
Fijn om dan even te kunnen glimlachen om jouw zondagkoopjes ….
Vrolijke schoonmaakgroet,
Oooo ek hou nie van skoonmaak en opruim
Lekker week!
Oe, ek wil die nutsman hê wat daardie vindingryke kruiwabraai geskep het!
Daardie, is nou ‘n baie mooi bmw, braaier met wiele.
Braai julle nog gereeld?
Ons braai gereeld. Daardie Augustuswind gaan jou beskuttingkie wegwaai.
Skielik verlang ek na 7 jaar gelede… sug… lekker tyd
Jy, kan dit weer sê. Sug……..
Nee die braai kan jy koop… en die nutsman vir iets anders gebruik… *bloos* … wel in en om die huis!
Lekker lees jy toe my gedagtes *knipoog*
Stout