RSS Feed

Sondag Kopies

Sit terug en kyk of hier iets vir jou wenlysie is. Hoop jy het ‘n heerlike Sondag.

11742700_804421466338692_4270985434975443185_n

11666058_798659693581536_6196562187532050351_n

13920725_1248962101803394_2287760328694952904_n

14068267_1839147709705222_3776425949497088317_n

13939499_1776938872582681_5020408209467096137_n

TinyHomes800pxwide

13906828_1355915921102564_6223636182142008604_n

40 responses

  1. Ek hou van die hamburger maker, maar ek dink nie dit kan werk nie, so dan kies ek eerder die venster.

  2. I’d like to order the breakfast maker!🙂

  3. So lief vir tuinmaak is ek darem nie om tot in die kar ook ‘n tuin te hê nie.

  4. Meeste mense leef anyway in ‘n bubble …. menz sal so ‘n bubble gebruik as leeshoekie.

  5. Met al die slaggate in ons paaie sal n vetplant-tuintjie op die dashboard nie baie lank hou nie…

  6. Allemaal heel leuk.Zo’n klein doorzichtig optrekje al op de 1 ste foto plaats ik op mijn verlanglijstje

  7. Daardie deur – daai wonderlike deur…

  8. in die koshuis het ek ‘n gewone snackwick maker as iets soos die multi-funksionele kos gadget hierbo gebruik. Ek ger eiers daarin gebal (driehoekig) en selfs mushrooms daarin gebraai.

  9. I love that little cactus garden.🙂 Happy Sunday to you.

  10. Is die vetplantjies vir vars lug in die kar?
    Pikante glashuisies! Daai mense kan nie waag om hul uit te trek nie!

  11. Definitief die oulike klein huisie!Lekker Sondag vir jou ook ,Tina.

  12. Vandag sal ek net die oulike huisie koop en hom erens op n mooi plekke loop opsit. Mooi dag vir jou.

  13. Ek wil daai rooi baaik hê; hy lyk sommer so vinnig. Heerlike Sondag vir jou ook. Ek het vroeg vanoggend al met gumboots en al per ongeluk geswem – dit was bietjie koud hier by ons vanoggend, maar nou is dit lekker.

  14. Pure lente hier in die Kaap in. Daai aftreehuisie lyk oulik.

  15. Slim verskeidenheid – van plastic igloos tot kaktusse in die kar. Ek koop die eko-vriendelike hut. Hoop dit gaan opgewek by jou.

  16. Mijn zondag is goed!
    Zeker nu ik mag fantaseren wat ik wil gaan uitkiezen …..

    Vrolijke groet,

%d bloggers like this: