RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Mirror

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/mirror/

DSCN6743

16 responses

  1. Hierdie is kuns… So goed gedoen. Jy begin nou rerig al hoe meer vergeet van die boksie, jy dink al lankal nie meer “in hom” niešŸ™‚ puik…

    • Baie dankie Thys. SpieĆ«ls interesseer my baie – ek het al ‘n hele klomp foto’s probeer. Die salon op die Landgoed is klein en daar is spieĆ«ls reg oormekaar … dit fassineer my want die beeld word meer as een keer herhaal en word al kleiner. My brein sukkel daarmee maar ek gaan dit nog uitredeneer.

  2. Baie mooi! Wel gedaan vir die spieƫl-effek!

  3. wow, incredible!!!

%d bloggers like this: