RSS Feed

Sondag kopies

Met die lieflike weer wat ons in die laaste tyd geniet het ek besluit om bietjie in die kopies op die tuin te konsentreer.  Daar is nie veel om oor te lag is nie, kry mens so lekker geweldadige gevoel as mens ‘n mooi tuin sien.  Ek sou self van die meeste van die beelde in my tuin gehou het.

Geniet dus saam met my!

13599919_708108905994601_3145204761551915825_n

13557682_702616039877221_6611316481943743063_n

13606541_707239832748175_1663114950827022251_n

13600024_706841686121323_8801566824480513621_n

13612388_706841062788052_7586479506485684493_n

13516596_702616479877177_5374214722277809945_n

13537596_706841399454685_5484801875359559674_n

13516731_702615806543911_1555801606841163282_n

26 responses

  1. zeer bijzondere beelden

  2. nieuwsgierig zijn is leuk hé🙂
    blij dat je Dana zag en vast ook mooi vond bij mij🙂

  3. Die beelde is almal so fasinerend!

  4. Ek hou van die vrou met die dammetjie in haar skoot. Oulik! Jy laat ons vingers begin jik vir tuinmaak. As die eerste reëns net wil kom …

  5. Die laaste foto van die 2 wat so lag is my wenner, omdat hulle so pragtig is. En hulle is so pragtig omdat hulle die haarstyl het van iemand wat ek goed ken…

  6. Daai twee wat daar op die bankie sit lyk asof hulle goeie geselskap sal wees.

  7. Sal vandag lekker hier kan koop

  8. Oe, ek hou van die meditasie-dammetjie!

  9. 😯 Great images to ponder over, Tina. Very bizarre indeed.🙂 Happy Sunday.

  10. ik vind ze allemaal even mooi , en ga daarom ook niet kiezen🙂
    fijne zonnige zondag

%d bloggers like this: