Al die foto’s is my eie ja… Die is maar ‘n vloekskoot Ek het vir die wilde katte kos gegee en die agterdeur se veiligheidshek was sulke ingewikkelde partrone Ek het ‘h hele paar sulke foto’s – die meeste was maar floppies maar ‘n paar het mooi gekom.
Jy hou aan om te se dis elke keer ‘n “vloekskoot”, vat ‘n kompliment! 😀 dis goed gedoen. Geen vorm van kuns is altyd perfek nie, alles het floppies…
Terug pieng: Weekly Photo Challenge: Frame | stenoodie
Thank you!
Werklik n besonderse en mooi foto. Knap gedaan Suster. Wat sal fotograafvriend daarvan sê?
Ek het meer sulkes en het ‘n slag een vir ‘n opdrag gebruik! Dankie
Terug pieng: Frame (3) | What's (in) the picture?
Thank you!
Tina ek neem aan al die fotos is jou eie? Love dit hoor!!!! Slime gedoen! 😉
Al die foto’s is my eie ja… Die is maar ‘n vloekskoot Ek het vir die wilde katte kos gegee en die agterdeur se veiligheidshek was sulke ingewikkelde partrone Ek het ‘h hele paar sulke foto’s – die meeste was maar floppies maar ‘n paar het mooi gekom.
Jy hou aan om te se dis elke keer ‘n “vloekskoot”, vat ‘n kompliment! 😀 dis goed gedoen. Geen vorm van kuns is altyd perfek nie, alles het floppies…
Baie dankie… ja jy is reg. Dis een van my persoonlike foute! Ek werk daaraan
Jou pics is great! 😉 Hou net aan met nog
Baie dankie. Dis vir my ‘n uitdaging en ek hou daarvan
Pragtige foto!
Baie dankie!
Very cute and clever, Tina. 🙂
Baie dankie!
ja dat hoop ik en haar naasten ook 😦
🙂 Ons hou duime vas
dank je
ze heeft op mijn blog jullie allen bedankt voor de goede wensen
Dis ‘n allerpragtige foto!
Baie dankie
Baie mooi,Tina!
Baie dankie Dina
miaauuuwwww , mooie foto collage
Dis nie ‘n collage nie Net een foto van twee katte agter ‘n veiligheidsdeur
aha een zeer kunstige foto
Dankie Karel
graag gedaan 🙂
Kat-oë! Hulle is pragtig. Baie mooi foto.
Baie dankie Hester
Love those cheeky cats!
https://southamptonoldlady.wordpress.com/2016/08/27/wpc-frame/
Thank you
Kat se kind!
Ja die wilde katte by my ou huis… ek hoop hulle het oorleef . My hart krimp ineen
Lovely framing indeed
Thank you