RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Jammer dis so laat, want ons was vanoggend vir die maandelikse uitstappie Mall toe. Die bestuur stuur ‘n taxi wat ons neem en weer terug bring.  ‘n Mens het mos ‘n sekere vooropgestelde idee van ‘n taxi in Afrika en die een is teenoorgestelde. Ktaakskoon en die bestuurder Thomas is so bedagsaam en maak vir elke passasier die rit ‘n plesier. Hy dra pakkies en so beleefd dat dit werklik ‘n plesier is. Ons gaan regtig meer mense aanmoedig om van die diens gebruik te maak.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer /deelneem.  Grinnik… ek dink dit is nie so maklik die keer nie?

1

11923184_833592376739241_5886623570619791203_n

2

11988680_845581168873695_1389101250287157282_n

3

11990662_845830268848785_5670704949409825291_n

4

12189607_877953575636454_3059810028859988521_n

5

13669194_983707595083323_3907124206421199899_n

6

13892345_10150729696974959_4500212987905303231_n

 

 

29 responses

  1. I’ll spend time in public garden more from now on🙂

  2. Bokke pas drie gedruk teen Argentienië dankie tog.

    Ek het glad nie arme vrou wat warm kry se mooi bene gesien nie, kyk net hoe fokus ek op my koerant

  3. Ek het gekyk tot by die flasher, toe haak my kop vas. Jy het nie dalk die voorkant van daai foto nie, net om my geheue te verfris?

  4. Nommer 5 lyk asof sy iets geruik het wat “af” is.😀

  5. Meisies flash my nooit in die park nie. Net vuil, dronk boemelaars…

  6. Die meusie probeer haar bes in nr 4!

  7. dus een fijn ritje met de taxi
    heen en weer naar de Mall

    1. terug in de tijd

    2. en nu ga je stil zitten

    3. hoog hoger hoogst

    4. piekeboo

    5. dat was wat je noemt een zure appel

    6. geen dolfijn maar een handfijn

    fijn weekend gewenst

  8. Thomas sounds like a very good taxi driver.😀 That first image is very surreal indeed.😯 Happy weekend, Tina.

  9. Gewoonlik flash jasmans. Nog nooit van vrouflashers gehoor nie. Wel van vroukaalhollers by die krieket. Die los arm is besonders. Kunstig , die swart/wit beelde.

  10. Die tannie wat flash het vreeslike mooi bene!

  11. Hebben foto 4 en 5 iets met elkaar te maken ???

    Vrolijke groet,

  12. Nie eintlik ‘n byskrif nie maar ek hou van daai meisie wat haar nuwe matching bra and panty set wil afshow!

%d bloggers like this: