RSS-toevoer

Glimlag

Hierdie jaar is die jaar wat ek sowaar nie weer wag tot November/Desember voor ek ‘n boom vir die Landgoed koop nie. More besoek ek met die name van die boom van die jaar, die kwekery en hoop hulle het die bome beskikbaar. Indien nie gaan ek ‘n suurlemo9en boom koop.

Hoop jy het darem vandag geglimlag … anders kan ons dit gou regstel.

13692476_1205711756155677_5233583360612028846_n

13876515_515851945277750_8933425333197365191_n

13906590_10154000986051374_4003194157362771650_n

13895424_1105314202892363_6983831347093511706_n

13903325_1050542268393000_6067559580536109758_n

13935011_1139225772817720_3048514996646673840_n

14054205_1418328634891462_5219430406156593735_n

 

27 responses

  1. Vandag is ‘n goeie dag vir sommer baie grappies. Watch this space…. ๐Ÿ™‚

  2. Jy het beslis gesorg vir ‘n glimlag! ‘n Man vertel my nou die dag, toe Crocks uitgekom het, het hy vir sy vrou gesรช, as hy ooit gaatjiecrocks met sokkies dra moet sy hom in die kluis toesluit. Intussen het hy ook crocs gekry en een dag vra sy vrou hom, waar is die kluis se sleutel? ๐Ÿ™‚

  3. Menz stem nogal vir die wasgoedvou-ene ….

  4. Altyd lekker om te sien wat jy hier plaas! Lekker dag Tina!

  5. Lekker gesmile nou, veral vir die “oversharing” daar op die pad! Lekker dag, Tina!

  6. Dankie, ek weet altyd ek gaan glimlag as ek jou Blog besoek ๐Ÿ˜‰

  7. Heel leuke wat knap dat je die altijd vindt

  8. een boom kopen , staan toch genoeg bomen daar in Afrika
    maar de glimlach is er hoor ๐Ÿ™‚

  9. Hahaha Love these, Tina. White socks and Crocs don’t do it for me, either. ๐Ÿ˜€

  10. Nee dรชmmit. Net nie ‘n suurlemoenboom nie. Dis so outyds ma-plotter.’n Vyeboom agter die garage, ‘n wilgerboom langs die sement dam, ‘n dadel palm in die middel van die voorste grasperk en ‘n dikskil suurlemoenboom iewers. Yuk!

  11. Jy kan maar laat waai, Arbor Week 2016 is van 4 tot 10 September. Ons het op skool altyd ‘n hele dag daaraan bestee om gate te grawe, boompies te plant en nat te lei – elkeen in die skool het sy taak gehad. Doen skole dit nog? Dankie vir die lag. Ek sal maar wegbly van die erections en van die slange af.

%d bloggers like this: