RSS Feed

Sondag Kopies (Nie vir sensitiewe lesers)

Welgedaan aan die SA Olimpiese Span – dis die beste wat ons gedoen het vandat on terug gekeer het. Geluk met die individuele prestasies maar ook aan elkeen wat deelgeneem het. Dis lekker om ‘n slag positief te voel oor die land en die feit dat daar darem ook nog goeie nuus is.

Dankie vir die inloer. Ek hoop daar is ietsie om oor te glimlag en/of iets wat jy op jou wenslysie kan sit.

13876527_10150729703084959_868304178332911530_n

13886452_830939527007777_6393431537100643926_n

13900360_606403486198221_5757154975434053772_n

13912543_1106160306141086_8282896392778461520_n

13912762_607029249468978_8887344583041468890_n

13882400_10154391905919813_4432985354047248422_n

13912859_1607358119558695_994590376233726989_n

43 responses

  1. Nou lag ek selfs vir jou kopies😉

  2. Juk – vegetarian ham. Ek het hardop gelag vir die “eentonige grappie”!!! Ek sal die seekoei tafel bestel, baie dankie x

  3. My een toon maak in die laaste tyd vanself so, dan moet ek hom met die hand in die skoen indruk.😦

  4. Hie hie – ja, jy kry dit reg om ons te laat giggle. Sal nie omgee om vandag so ‘n tent te hê soos op jou prente nie. Na ‘n rowwe naweek, sal ek my kop tog te lekker neerlê in ‘n tent waar GEENEEN jou kan bykom of pla nie … (sug)

  5. De tafel van de eerste foto wil ik wel kopen …..

    Vrolijke groet,

  6. Hmmmm ….. seekoeitafel …. menz hou van daai!

  7. Ek sal defnitief bie op die seekoei-koffietafel!

  8. Ek neem aan die serpe word op die kerkbazaar verkoop…

  9. Al te gek.Waar vindt je het toch altijd weer.

  10. Ek geniet dit as jy so lekker stout is.Die boobies kon gerus maar aantrekliker gewees het.Dis regte passion killers😝😄
    Ugh daai tone is grillerig en die tentjie te lendelam…lyk of dit sommer kan toevou onder groterige gewig en katelkarpatse!
    Ek hou van die balbankie.😄

  11. Ek is baie sensitief; ek haat die idee van boeke naby water – haal asseblief daai bad van die mark af.😀😀

  12. js de olympische spelen lopen op hun eind
    zag leuke dingen , maar heb er niets van nodig🙂

  13. Dai toon en dai boobs…. ek hou van foto een en dai lekke groot ronde “stoel”

  14. Oe, nommer twee het my nie net laat lag nie, maar ook laat terug dink aan ‘n Turkish Air vlug ‘n paar jaar gelede – op die brekfis spyskaar “Chicken bacon”.

%d bloggers like this: