RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Die deur-episode is nog nie verby maar die werkers is die naweek huis toe en daarom is dit doodstil.  Ek is vinnig besig om ‘n bouspesialis te word.

Dankie vir die inloer /deelneem. Jy kikker my naweek op! Hoop jou naweek is net soos jy daarvan hou.

1

3985955-10final-1469087147-650-8477c6f735-1-1469716982

2

10616464_830232627017694_2685902448766641823_n

3

13934699_1818100748405230_7211394722723788428_n

4

13900281_1736693546590480_2168315378110135442_n

5

13775419_1265307413501915_3703656920672021580_n

6

13669217_515111925351752_2645277092907582786_n

24 responses

  1. Daardie hond op stoel laat my kopkrap.

  2. Lekker as mens diere het vir bure! Gniet die stil naweek daar, Tina!

  3. Vandag is almal weer so oulik, maar die laggende hond met die manthis of wat ook al op sy neus, wen die prys.

  4. dus de deur is nog niet dicht
    of juist nog niet open

    1. hé ben ik dat in dat kassie

    2. ook goede morgen

    3. samenleven , kunnen de mensen een voorbeeld aannemen

    4. ergens is er iets mis gegaan

    5. alweer sla

    6. dat kietelt

    fijn weekend is wat ik je wens

  5. These are all so CUTE! happy weekend, Tina.🙂

  6. Die een is so oulik soos die ander. Maar die eerste een wen loshande! Hoe graag sou ek nie na daardie gesprek wou luister nie.

  7. Die bulhond-cum-man is kostelik!Lekker naweek,Tina.

  8. Die honde laat my dink.. My suster kon nie kinders hê nie en is ma vir ‘n papegaai, poedel en 2 pugs. Sy sê as jy kinders kry na 4o lyk hulle soos pugs…
    Destyds in Wellington moes jy ‘n bordjie laat aanbring het as aangebou word. PH Nortje het ‘n skets geskryf: Ek word eienaar bouer (s00s Tina)

  9. As daai langhoring-gevaarte deuur my venster loer, gaan kruip ek in die kas weg.

  10. Super oulike foto’s Tina
    Geniet jou naweek

  11. nr 1 laat my aan die kleikinders dink en vreeslik verlang.

%d bloggers like this: