RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Fun

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/fun/

DSCN6829

Maandag na die naweek se pret!

33 responses

  1. Ek sal graag meer v jou eie fotos wil sien, jy het n oog vir “andershede” ontwikkel dit meer elke dag😉 Soos sketse… teken elke dag iets, al is dit nie wonderlik nie…

    • Ek doen Elmarie Greef die oud-blogger het ‘n fotogroep op FB wat elke dag ‘n oorspronklike foto by ‘n onderwerp plaas. Ek probeer regtig buite die boks dink.
      Ek het baie jare Kuns en Kultuur gegee en altyd daardieselfde woorde vir die kinders gesê.

  2. ja ik kan gelukkig alle dagen genieten
    1 x bijna dood zal daar van de reden zijn🙂

  3. Pingback: Weekly Photo Challenge: Fun! | stenoodie

  4. Dit lyk soos ‘n storie …

  5. Dis nou te oulik,Tina!

  6. As dar gerinkink word moet daar later wasgoed gewas word! Mooi foto, spesiaal vir die vere Feetjies!(Ek’s weer terug aanlyn! Gelukkig net die kabel gewees.)

  7. Pingback: Fun (Malta Experience) | What's (in) the picture?

  8. bij hangen wandelschoenen en inleg zooltjes aan de lijn🙂

%d bloggers like this: