RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek kan nie uitgepraat raak oor die lekker dae nie. Ek is regtig ‘n voorstaander vir die gematigde weer. Tog onderskat ek nie die Augustuswind nie, maar terwyl dit nog huiwer om te begin waai, sal ons maar die weer geniet.

Dankie vir die deelneem/inloer. Jy kikker sommer my naweek op. Hoop jy het ‘n mooi naweek.

1

13872648_1353177338043089_4419817189270997419_n

2

5845755--1470231661-650-7d2dc48e7b-1470810623

3

13686498_1353161048044718_5539704986522120754_n

4

13962761_292259394463455_793250137718810203_n

5

11149588_845817392183406_1421909904179618768_n

6

13882499_1352101134817376_7740528821195216681_n

54 responses

  1. Wat leuk weer om alles te bekijken en wat een fantastische foto op 1 men zou zo gaan meezingen.

  2. Alweer so lekker gelag! Veral vir die hondjie wat so lekker melk drink!

  3. ja ik hen een goed weekend , wandelde vandaag een 20 km in een deel van het land waar ik niet eerder was , morgen zie ik wel weer wat ik doe , in ieder geval genieten🙂

  4. My laptop werk nie op oomblik nie. Werk op foon. Moenie be komber nie. Gaan Maandag na hom laat kyk.

  5. Die klein Liberace geniet omtrent sy klavier ne! Ek hoop jy geniet die naweek net so baie Tina!

  6. 1 ….. Sarie Marais!!!!
    2 Dit is die kol vir die vet lyk broeke.
    3 Sal nie weer nie EINA! SAL REGTIG NIE WEER NIE ..BELOWE!!!!
    4 Gerieflike aflewering en so heerlik vars Mina Moe!
    5 As Celine Dion nog een keer die Titanic lied laat “life go on” sluit ons almal by die duikbootdiens aan!
    6 Jy is toe nie so lig as wat jy lyk nie juffrou.

  7. Natuurlik het foto 1 my hart gesteel, hoe dan anders?

  8. I have no idea where you find all these images, but they always make me laugh. Have a great weekend, Tina. xx

  9. Lekker glimlag ek vir daardie laaste foto!!! Bly die weer is lekker daar by jou…. hier aan Suidkus waai die wind volstoom voort.

  10. wij krijgen dit weekend weer wat zomer

    1. O solo mio

    2. wat kijk je , heb ik wat van je aan

    3. beet

    4. proost

    5. school vakantie

    6. carnaval

    wens je een heel fijn weekend

  11. Geniet asseblief die goeie weer, want ek leef in die hoop dat hierdie “Augustus”-winde wat al van verlede jaar Julie af hier by ons waai, ook binnekort sal verhuis.

  12. Het is bijna een serie van: ” ik heb jou bij je staart”.

    Vrolijke groet,

  13. Ai Tina, ek is ook bly oor die lekker dae wat ons het, maar die wete dis Vrydag seën my meer.
    1. Singing the piano-blues
    2. ‘n Lewendige serpie om te dra
    3. Wie vreet vir wie?
    4. Melkskommel vir ‘n doggy
    5. Eerste periode op skool na ‘n vakansie
    Geniet jou naweek ook …

  14. Dit is inderdaad so dat a.g.v. die goue haaivis die katbevolking in die see amper uitgewis is.
    Dit is vreemd. Ek wonder waar die Jersey koei rondgeloop het dat sy ‘n Fries kalfie het?
    Daardie foto van die volstuis is seker in die sewentigs geneem. Ek roep dit duidellik in my gedagtes op hoe my oom en die volstruismannetjies op die plaas se hare langer as my tannies s’n was.

  15. 1. Dis ek wat so lekker sing baie jare gelede.

  16. #1 Shosoloza
    #3 Katvis
    #4 Melkskommel
    #5 Parlement sitting

%d bloggers like this: