RSS Feed

Glimlag

Sjoe so vakansiedag gooi mens se week deurmekaar en na verlede week se verkiesing gedoentes is my kop skoon deurmekaar. Ek het tot met my deurmekaar kop ‘n goeie vriend afgejak. Ek wonder nog oor die verkiesing en die media frustreer my want ek kry nêrens my dorp se uitslae tabel met wyknommers en kandidate nie.

Wag voor ek negatief raak – Geluk aan die Blits Bokke!  Kom ons glimlag liewer.

10489906_585615708225849_4272052279290668485_n

13607053_120148088424620_4142318822678856498_n

13631509_828251520609911_5570851346195356913_n

13781769_1221900051177891_8320198474006770907_n

13906613_10154391946119813_6524810478545404610_n

k43G3R8

37 responses

  1. Dit is goed!
    Jip die muskiete is rof hier😉

  2. dank voor de glimlach🙂

  3. Ek is net so deurmekaar met hierdie week; maar dan weer ons kuier nog hier by ons seun hulle aan die Suidkus, dus het dinge lanklaas normaal gevoel. Hopenlik behou ek my “cool” en jak nie my vriend af nie!!! Grappie🙂 Daardie wortels het bietjie met my kop getoor.

  4. Dank voor deze glimlach …

    Vrolijke groet,

  5. Dankie, ek het die smaail nodig gehad😀

  6. Nee man Tina – wees vriendelik met jou vriende en praat MOOI. lol🙂

  7. Ha ha, vakansiedae behoort nie jou aftrede so erg te versteur nie! Het jy Bertus se verjaardag onthou? Dis hoekom daar n vakansiedag was! Spesiaal vir hom ingestel deur Mandela.

  8. Captain Carrot Ironfoundersson of the Ankh-Morpork City Watch …..

  9. Lekker lagprentjies,Tina!

  10. nee ik ruil niets🙂
    ik breng oud papier naar het dieren asiel en zij krijgen daar geld voor wat ze goed kunnen gebruiken🙂

  11. Well, it seems that the elections aren’t over yet. So much wheeling and dealing going on.😦 That carrot is scary!😯

  12. n Wen resep: Tina glimlagge en Blitsbokke.

  13. Carrot het homself duidelik aan Donkie voorgestel, dié dat hy nou minus een vinger is.
    Ek het nog altyd gesê hardloop is sleg vir jou gesondheid, en hier is nou uiteindelik bewys

  14. hahaha nu de glimlach is er en wel voor elk plaatje🙂
    ik hoop dat je koppie weer recht staat🙂

  15. Ek stem Tina, enige dag na ‘n vakansiedag voel vir my na ‘n Maandag. Dit maak my klok ook deurmekaar.
    Die krokodille is ‘n riller vir enige runner.
    Die donkie is cute verby! Geniet jou dag.

%d bloggers like this: