RSS Feed

Sondag Kopies

Twee keer per jaar is daar ‘n kunsmark in Polokwane. Dis ‘n lekker plek om na al die kaggelkakkies te snuffel en jou boks geskenkies aan te vul. Ek hoop altyd dat die uitstallers darem ‘n geldjie maak, maar ek dink ‘n paar gaan teleurgesteld wees nadat ek gister gesien het hoeveel goed oorgebly het.

Hierdie week is die lys net goed waaroor jy moet glimlag. Geniet!

13882672_289716344717760_2441639898632858608_n

13692627_1376447789038704_8712960313934364036_n

13731654_1145159425555264_1707107582403768042_n

13718807_118429421929820_8499746456142685640_n

13781887_827933900641673_2350222582908992401_n

13872888_1388118451204392_8307985599193384127_n

46 responses

  1. Die foets is oulik – amper soos n trapbootjie

  2. Lekker gelag. Die eerste … wat die duiwel? 🙂

  3. those boots are awful. made me shiver

  4. Oh ehw, those boots, my toes started itching right away!!! But I am very much interested in that tree!!! Thanks for always bringing a good laugh! xo Johanna

  5. dank je voor de lieve reactie

  6. Goed gelachen met al wat ik zag.

  7. Waar kan ek so ‘n boompie koop???

  8. I was always told that money doesn’t grow on trees.🙂 Have a great week, Tina.

  9. Die oulikste wat ek by so ‘n mark gesien het was vonkproppe wat met behulp van koffieblik en draad in vliegtuigies omskep is

    https://www.google.co.za/search?q=spark+plug+planes

  10. nu elk plaatje een glimlach🙂
    nodig is er niets

  11. Ek sal kan doen met do fiets en dan kan ek blog oor die rit.
    Sien die boom het dollars aan, wonder of dit met rande ook werk.

  12. Nou ja Tina… julle winkels darem… ai!

  13. Ek weet nou nie van daai tweetoonskoene nie …

  14. Op 2 plekke was die prysmaker bietjie deurmekaar! Jip, jy laat ons glimlag.

  15. Hier zijn elke zondag de winkel open.
    Maar zulke koopjes kom ik nooit tegen.

    Vrolijke groet,

%d bloggers like this: