RSS Feed

Weekly Photo Challenge – Morning

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/morning-2016/

DSCN2085

 

25 responses

  1. Dis ‘n mooi foto, .. maar daai wat jy voorheen geplaas het … die “cherry on top”, “narrow” en veral die een wat jy deur die sirkel in die muur kyk met die simmetriese sakduwees… wat is sy naam? Dis briljant!! Jy het baie talent, ontdek meer van die eienaardige dinge rondom jou. As jy die dag gaan vergeet van wat “mense dink” van jou fotos (soos jy self genoem het etlike kere) gaan jou werk uit hierdie wereld wees!! Moenie hierdie as negatief sien nie, asb, inteendeel .. . Gaan le op jou maag en neem byvoorbeeld voete af … in crisp High Definition … ja, hulle gaan dink jy’s nie lekker nie🙂 maar my een swaer doen dit soms … die resultate is baie interessant! ….😉

  2. Dit is ‘n pragtige foto!!

  3. Pingback: Weekly Photo Challenge: Morning | stenoodie

  4. Such a pretty sunrise, Tina.🙂

  5. Pingback: Morning (Vincent on a rainy Day) | What's (in) the picture?

  6. prachtige foto
    ik keek ff en de vrouwendag is internationaal , dus ook hier ja

    https://nl.wikipedia.org/wiki/Internationale_Vrouwendag

  7. Ai, dit is so, so mooi!

  8. ;’n Baie mooi foto Tina

  9. Absoluut pragtig,Tina!!

  10. O wow, dit is … wow! Lyk meer soos ‘n skildery as ‘n foto.

    • *fluister* my oggend fot’s is so skaars soos hoendertande – staan net nie vroeg genoeg op nie en die son kom agter huise op dan is dit te hoog vir mooi foto’s

      • Ons het nie juis mooi sonsopkomste/ondergange hier waar ons woon nie. Ons het ‘n pragtige reeks geskiet in Margate so twee jaar terug. Ek sal hulle uithaal en op fb deel.

  11. Vanmorgen werd ik wakker van de regen.
    Nu zit ik lekker in de zon.

    Mooie foto!

    Vriendelijke groet,

  12. Jy staan op en ek gaan slaap. Dis n mooi more daar by jou! Wie het toe die rugby gewen? Leeus of Hurricanse? Dis snerpend koud hier, arme leeus vrek van die koue!

%d bloggers like this: