RSS Feed

Vrydag byskrifte

Met die verkiesing verby en met nog al die gate in die strate, is ons by wag en sien.  Ek hou egter nie my asem op vir wonderwerke nie.

Hoop jy het ‘n lekker naweek. Dankie vir die deelneem/inloer.

1

13895382_684917738349041_7688641621364004030_n

2

13880354_1271567816209208_6803842893391724892_n

3

13782138_1795332047353513_8522750789609186528_n

4

13707562_114981662274596_7126532481661124141_n

5

13781915_1795332120686839_9207139387171054101_n

6

13692685_1329588507068639_1406622399902045754_n

28 responses

  1. Nr 1 HKGK
    Nr 2 Cat nap
    Nr 3 Woestynwarrel
    Nr 4 Eendeweer
    Nr 5 Nog ‘n cat nap
    Nr 6 Stinky toes

    Lekker naweek Tina!.

  2. Hei, Tina – daardie kameel het my erg aan die wonder – en ek kry nie die foto vergroot soos Kameel nie – nou het sy my ook aan die wonder…
    1. Donald Trump as agterryer??
    2. Salige kat
    3. ???
    4. Saam-saam stort ons al snaterend
    5. Nog ‘n salige kat
    6. Om pienkvoetjies te soen verbly alle oumas se harte

  3. Moes eers die kameelfoto vergroot voordat ek kon uitmaak wat daar aangaan. Was dit nie vir die bene nie het ek sowaar nog gewonder. Mooi naweek vir jou.

  4. Some very interesting election results. Hope the ANC ‘wrecking ball’ gets shown the door, but I doubt it.😦 Thanks for the smiles again. Happy weekend.🙂

  5. Presies wat gebeur daar in foto 3?

  6. Teentjes kietelen in papa’s neus?

  7. verkiezing en gaten in de weg
    of zitten er gaten in de begroting
    ik ga een mooi weekend tegemoet , op zeker

    1. ik hoop dat het paard steigert🙂

    2. die houd nu al weekend🙂

    3. ja , ik zou het niet weten , vermoed last van de warmte🙂

    4. samen in bad , gezellig is dat

    5. ook al een vroeg weekend🙂

    6. en net doen alsof het geen stinkvoeten zijn🙂

    wens ook jou een heel fijn weekend

  8. Menz voel soos die leeu ….

  9. 1.Putin-Trump-hoppitie-hop.
    3.Kameelkenades.
    4.Stortkliek.
    5.Leeulekker.
    6.Dis sommer net ‘n dierbare foto!
    Lekker naweek,Tina.

  10. He, he, maar ernstig die wat gestem het kan bitch, die wat nie gestem het nie moet bek hou en foto nr 2 is briljant – verkiesing uitputting!

%d bloggers like this: