RSS Feed

Sondag kopies

Die koue het nog nie heeltemal toegeslaan hier in die Noorde, maar die wind waai en daarom bly mens knus in jou huisie.

Ek hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat daar iets vir jou wenslysie tussen die kopies is, indien nie dat jy ten minste sal glimlag

13770295_1335698329790990_4159731017314023987_n

13537746_10205969220141014_2836117869502525146_n

944660_1229165677110707_1281053318911375717_n

13557673_1098947780188061_125321070669016094_n

13615200_10206010394730353_5322693813326531505_n

13718592_1107501039332735_8159504494527496544_n

13754634_283482802007781_1120047173431724276_n

60 responses

  1. En ek het eers die quilt van naderby beskou.

  2. Pikante hekelwerkies🙂 en nee, ek gaan eerder op ‘n ander plek gaan sit en gesels🙂

  3. Jy kry dit darem altyd reg om my te maak lag. Bly warm daar op die landgoed en geniet jou week.

  4. Ek hou van die kamer! Lyk so rustig!

  5. Hoe laat daardie “goue” bed my aan plaas dink.
    Het foto van houthuis aan een van my skoonseuns gestuur. Gevra hy moet so een bou vir wanneer ons vir 5 weke by hulle kom kuier😆 Het nie ‘n goeie reaksie gekry nie!!!

  6. NEE!!!! op die laaste een. Menzseman eet lyke as hy verveeld is en as hy in die WC was, ruik dit na dooie slang. Dus is dit nie die beste kuieropsie in menz se huishouding nie.

  7. Ek hou nogal van die opgewarmde Wendy-huisie!

  8. Amusant om te bekijken en te lezen

  9. die caravan lijkt mij wel wat ;
    hier is het echt warm😉
    en oja ik had genoeg drinkwater mee hoor

  10. Haha,daardie broek is iets verskrikliks!Die plakkies is nogal oulik.
    Warmbly Tina.Ons ry môre terug,dus weer twee dae op die pad.Moenie skrik as ek stil is nie.

  11. Thanks for the smiles again, Tina. Keep warm. My daughter and her husband are doing the 702 Walk the Talk today. I bet it was really cold so early in the morning.

  12. Ek wil daai huisie hê op ‘n eiland wat net per helkopter bereik kan word. Ek hoop hy het ‘n klein spensie waar ek my Wilson toffies en nicker balls kan stoor.

  13. Oja, eintlik het die boek oor hoe om vrouens te verstaan, net een bladsy met een woord op nodig: “Onmoontlik”. En dit geld ook vir hoe om mans te verstaan!

  14. Daardie arme hekelwerkmodel probeer so sy bes om manlik te poseer – helaas, dis tevergeefs… Ek kan maar net hoop daardie mense het tong-in-die-kies gehekel, anders is ek ernstig bekommerd oor hulle geestesgesondheid!

  15. Kyk, ek wil nou nie hoes, poep, skinner of kaf praat nie, maar watse plek is die? Waar is die shopping cart en waar en hoe betaal mens? Daai kortbroek sal so mooi saam gaan met die wit slip-slops! Soek van daai!

  16. Dubbel pan. Deel die boontjies. Hekelbroek. Soet Mof met beskeie dwarsbult

%d bloggers like this: