RSS Feed

Glimlag

Gister was Telkom op die Landgoed en het die son, maan en sterre belowe.  Daar is baie mense wat nog dink Telkom is die beste verskaffer. Aan die ander kant gun ek hulle bete internet toegang, want die selfone kom hier nie regtig die mas op nie.

Wag voor ek neerslagtig raak, kom ons glimlag liewer want daar is baie dinge wat my dankbaar maak.

13177268_881426862003394_4867808025288285344_n

13508893_10154439034338109_4215619179504451254_n

13626467_10206010536373894_8510053521721244151_n

13699973_283007732055288_3710268127255608371_n

13178522_879622098850537_1260419800221505397_n

13669620_1741867149415730_8343980573694320650_n

36 responses

  1. Dis jammer Willie se ma het nie gekyk na haar “partner” se skoene nie!!😉

  2. Dankie Tina, dit is so ‘n lekker opkikker!!! Gaan my kinders vra of ek ‘n slegte ma is…. ek het hulle mos so op die ry af name begin noem, en dan uiteindelik gevra “wat is jou naam?” Dit was darem wanneer ek baie doenig was en op daardie oomblik nie kon onthou nie😆

  3. Die leeu is cute!! Ekself was ookal skuldig met die sokkie-ding. Lekker naweek …

  4. Hoop die optiese vesel lê sommer gou die hele wereld vol!

    • Jong die opyiese vesel lê al ‘n hele paar maande en nou het hulle vir die mense gesê twee maande. Vandag hoor ons die vorms gaan eers in as daar ‘n hele klomp is . Op die oomblik is net my buurvrou sin in. Dis SA se grootste probleem !

  5. Hahaha Love the last one, especially.😀

  6. Nogal vreemd dat die Duitse nasie steeds bestaan. In my jare in die grotte was sandale en sokkies die mans se nasionale drag…
    Die leeu herhinner my aan die arme “Ek is ‘n eensame krokodil” Hy het darem ‘n maatjie.
    Andre se ma willie ‘n ma wees nie.

  7. hmmm, I am torn…blue socks with the big toes…or the white ones??? Which ones are more effective, I wonder?

  8. dus er komt beter internet verbinding en mobiel net werk , begrijp ik dat goed
    de glimlach heb je zeker😉

  9. Hehe,kostelik Tina,veral die sokkies-en-sandale-lusblussertjie!

  10. 😀😀 I like the last two!!

  11. Die twee babas is baie oulik!

  12. My kinders sou die laaste vragie verstaan. Xx

%d bloggers like this: