RSS Feed

Sondag Kopies

Met vandag se hoë pryse het ek gedink om jou te herinner aan die kopies jare gelede. Hoop jy geniet dit so veel soos ek.  Sug… soms verlang mens darem terug na die vleispotte van Egipte.

Onthou tog om saam met die onthou te glimlag! Lekker Sondag vir jou.

13428651_1154559944606983_7194134132448529338_n

13394093_1151174191612225_3367324743721921728_n

13445823_1155316747864636_2401136060148960168_n

Oooooo kyk net die vleisprys!!

13394065_1149036471825997_8148754410297540309_n

13432138_1156358671093777_3408682952208229379_n

13254149_1139525646110413_5209889560307721321_n

13335934_1150369381692706_5082742492389428360_n

 

48 responses

  1. Sjoe – julle is nog baie bedrywig hier op wordpress? Jou fotos is interessant, soos altyd. Hanteer jy darm die koue, Tina? Ekself wens al vir lentedae …

  2. Baie bekendes Tina. Die mees nostalgiese is die driehoekpotjies

  3. Ja… lyk my toe val alles in die laaste foto se gat!!😉

  4. Hier by die gebou waar ek werk is so toilet. Vir jare al gebruik niemand hom nie en toe trek Joshua Doore die ander dag uit en ek kry toe ander huurders en “ontdek” daai toilet in die stegie. Daar is iets baie sinisters omtrent daai vertrek. Ek wil nie daar ingaan nie. Ons gaan nou daai toilet (en die storte) uitkap en nog ordentlike toilette insit.

  5. Thanks for the memories, Tina.🙂 Thankfully I don’t remember the last one, though.

  6. By die plaasskooltjie het hul van daais op die laaste foto gehad. Toe …

  7. net thuis van een fijn weekend weg
    en nee ik heb niks nodig
    maar de glimlach is er🙂

  8. O, ek onthou daardie driehoekige potjies! Ons s’n was aluminium met handvatsels wat nie so ver uitsteek nie – ‘n wilde kind sal mos te lekker daardie potte van die stoof afstamp!

  9. Ek kon nog nooit ‘n escort bekostig nie!😄 (morsige laggie)

  10. My heel eerste nuut-uit-die-boks motortjie wat ek met my eie verdienste gekoop het. Volkswagen Golf 1100, 1980 model R4800. Drie jaar later ingeruil op ‘n Estcourt 1600 Deluxe R8900 – dis wat my huidige motor se buitebande kos. Ag nee, nou voel ek bedruk.

  11. Chappies was ons eerste Google..lol!

  12. Ai Tina,jy laat my nou terug verlang!

%d bloggers like this: