RSS Feed

Weekly Photo Challenge: Details

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/details/

DSCN5504 (2)

 

36 responses

  1. Dis ‘n pragtige foto, Tina!

  2. Dis nou wat ek ‘n padda noem!!😛

  3. Eeeeeeuuuuuuwwwwwwww!!!!!!

  4. Pingback: Details (Flowers) | What's (in) the picture?

  5. Uitstekend en hy’s nie grillerig nie – hy (sy?) is te dierbaar vir woorde. Ons kry baie paddas wat hier uit die vlei uithop wanneer dit hard reën. O, en dit reën vandag.

  6. Pagtige foto, maar die onderwerp daarvan is maar ‘n grillerige kalant!

  7. Dis so n mooi foto, Tina, jy moet ons meer vertel!

  8. Mooie padda maar grillerig dankie. Fokus kon dalk bietjie meer op die ou se snoet gewees het(net n geagte)

  9. Ja Dina se fotos moet daar wees Tina (of is dit nou andersom – ek het op ‘n stadium gedog julle is 1 mens met multiple personalities met ‘n blog vir elkeen…😉. Mooi foto

  10. Sjoe,dis ‘n pragtige foto,Tina!

%d bloggers like this: