RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Dis bedrywig op die Landgoed en soms meng dit in met my voorneme om so min as moontlik te doen.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie dat jy elke Vrydag my lewe opkikker.

1

58202

2

58321

3

58285

4

58230

5

58179

6

58138

28 responses

  1. nr 2 – modelle wat vir Elton John se liedjie gebruik is

    Blue eyes
    Baby’s got blue eyes
    Like a deep blue sea
    On a blue blue day

    nr 5 – hy het gehoor bier is goed vir hardlywigheid…
    Hy misgis hom egter met die gis en sit die pot mis

  2. Daardie dogtertjies laat my aan een van ons kleindogters dink. Sy het haarself, en die vloer met cutex besmeer. Kry goed koud…. die bed met die elektriese kombers wag vir my🙂 Lekker naweek – die stukkie wat oor is – vir jou Tina.

  3. Ek wonder of die sebra-perd regtig is, of photoshop? Want as hy regtig is, is dit darem maar n mooie skepsel!

  4. That’s one very deep pothole! Take care and have a good weekend, Tina. xx

  5. Waar op dees aarde haal jy al die lekkerlag “plaatjes” vandaan? Dankie vir die groot smaail op my bakkies.

  6. Gevaarlike tannie daar die een met die gelees hoop sy skiet die terroris

  7. Nr 5 en daar gaan ma se “make up”!

  8. Shucks, no 3 vat Halloween opdress ‘n stappie te ver. Yukk!!! Nr 6 het gesien dis ‘n bring en braai.

  9. 2.Gatslag.
    4.Rambolina.
    Geniet jou naweek ,Tina.

  10. Nr 1 Merrieperd!
    Nr 2 Hello Mate! Is this Brooklyn?
    Nr 3 Seeing eye to eye.
    Nr 4 Mommy doing affirmative shopping
    Nr 5 Kleurvolle kabouters
    Nr 6 Party pack

    Bietjie lame, ek weet. Maar ek het darem probeer!

    Fijne weekend Tina! Hierso vrek koud en reenerig.

%d bloggers like this: