RSS Feed

Glimlag (N18)

Ons het lanklaas sommer net geglimlag – net omdat ons kan!ย  Geniet !

10448801_864583256905201_3723729395823655404_n

13413102_10154348353373945_7209981162450067865_n

10574445_570059039765700_4454399425954769469_n

13466215_1720203218239513_8709566551638771385_n

13442406_1322748461086020_3336192732689272015_n

13537597_1589403138020860_7955180439372791561_n

13592841_10209661839324378_3733004699453525759_n

 

34 responses

  1. haha!!! Baie cute!! Ek hou van die wit beeld van die man en vrou. So tipies van ons spesie, ne? Die nuuskierigheid darem…

  2. Ai, mag ek net nooit vergeet om my klere aan te trek nie!!! Erg genoeg om te droom jy is naak voor die mensdom. Mooi dag vir jou!!

  3. Dankie, jy het sowaar ‘n glimlag op my gesig gesit, maar regtig, daai spinnekopuitdaging. Ek weet darem nie. Sjoe. MOEILIKE keuse!

  4. Ek sien al die dapper dansers heel onder het hulle “sixpacks” verruil vir “barrels” nes ek!

  5. Kyk nou net na ou Mary Poppins in haar pajamas op die skateboard! Ek was gelukkig om so n vol-lewe Ouma te gehad het wat altyd game was om iets nuuts te probeer.

  6. Dat was lachen geblazen

  7. HH is HuisHaten
    de meesten noemen het huishouden๐Ÿ™‚

  8. Hahaha…… Love the cyclists.๐Ÿ™‚

  9. Bwahahaaaa…mal oor die anachronistiese dialoog by die Griekse beeld!

  10. monicahaddad01

    Ek wonder wie het watse wedenskap gewen met daardie laaste vier ooms๐Ÿ™‚

  11. N18???๐Ÿ˜€

  12. ๐Ÿ˜€ Dankie vir die smile. Pan and Psyche haha – nee, mens mag nie lag oor ander se pyn nie, tsk.

  13. Lekker gelag,dankie Tina!!๐Ÿ˜‚๐Ÿ˜‚

  14. hahaha kan niet kiezen dus voor elk een glimlach๐Ÿ™‚

%d bloggers like this: