RSS Feed

Sondag Kopies

Liewer laat as nooit. Hoop jy het ‘n heerlike naweek gehad.  Ek hoop ook daar is ietsie vir jou by die kopies , maar bowe-al dat jy tenminste sal glimlag.

13631441_1126843084025192_4308847410639393742_n

Die kan ‘n mens aankoop en dan vir al die motoriste gee wat blykbaar dit nie saam met hulle karre gekry het nie.

13627056_818128598288870_868853758371861544_n

5713fb615d9c9

Hierdie ring is van ‘n vriendin skoonsus se ontwerpe -Ek dink ek moet my geldjies begin wegsit vir so iets met ‘n vreemde sin vir humor.

IMG-20160630-WA0001

12993499_142168986184021_7541216594465482238_n

13177901_1079869802056902_7676167963599797093_n

25 responses

  1. Tog jammer dat iemand altyd iets wat lekker en mooi is sal vat en iets leliks daarvan maak. Ek praat oor die inkleurboek. Sug, ek haat krutaal…. seker daarom dat dit my verkeerd opvryf. Seker daarom dat my een skoonseun vir my ‘n inkleurboek met bybelverse in gegee het😆

  2. Aha, ek soek lankal na ‘n lekker inkleurboek…

  3. de week begon met lekker weer , en zo mag het om mij blijven
    morgen nog een wijkje en dat is ook weer geklaard
    fijne week

  4. Daardie paddathie hou darem maar styf vas aan sy pêrel, die kwiltwerk handsakkie is pragtig, o vet die vollatjie is pragtig geblom

  5. Is that a prince or a frog???? Hmm that add about indicators should be promoted here too! ;o)

  6. Ek het baie jaar terug gehelp om so ‘n Volla met kunsgras oor te trek. Dit was ‘n absolute wenner

    Die ouer flikker-armpies wat agter die deur gesit het was ‘n regte pyn in die patat om in ‘n werkende toestand te hou. Daar word nou nuwe elektroniese weergawes gemaak en die klubs aanvaar hulle as ‘n korrekte restourasie

  7. Maybe I need an iguana ring to go with my lizard pendant.😀 Love the Beetle happy car,

  8. ja, veral mans weet nie hoe flikkerligte werk nie!!😀

  9. Ek soek so Beetle vir my tuin!

  10. ik had een fijn weekend
    en ook de glimlach is er , nodig , nee niets van dit
    het mooist vind ik de mooie volkswagen kever🙂

%d bloggers like this: