RSS Feed

Photo Challenge: Look up

https://dailypost.wordpress.com/photo-challenges/look-up/

DSCN0733

Spesiale herinnering: 2013/11/03 Ek het pas by die prokureur uitgestap nadat ek die Landgoed dokumente geteken het…

 

 

21 responses

  1. Wat n spesiale natuurverskynsel om te sien en dan so goeie foto daarvan te kry, en dan boonop nog so n gelukkige konnotasie met jou eie lewe!

    • Dit was darem vir ‘n hele paar uur sigbaar. Ek het eers met my selfoon geneem en toe tuis met die kamera … *fluister* het nogal opgelees daaroor maar het nou al weer vergeet.

  2. What a great shot! A fitting celebration.🙂

  3. A beautiful moment to mark a beautiful moment in your life! Great photo!

  4. Het juis onlangs gewonder hoekom ons nie meer van jou eie foto’s hier sien nie – jy mag mos verseker maar!

  5. Pingback: Look Up (Den Haag 3) | What's (in) the picture?

  6. Dis baie mooi, Tina!!

  7. Sjoe,dis ongelooflik mooi,Tina!

%d bloggers like this: