RSS Feed

Sondag Kopies

Dis ‘n heerlike windlose sonnige wintersdag. Ek is vandag nog meer bly (Wonder of dit taalkundig korrek is?) vir die aftrede. Mens hoef nie ‘n oomblik te kwel oor die kinders of al die administrasie wat in die vakansie moet klaar kom nie. Ek sien gister ‘n rapport van gr. 9 leerder wat my selfs nog dankbaarder maak. Elke vakonderwyser het ‘n paragraaf oor die kind se vordering geskryf – weet jy hoeveel werk is dit!

Wag kom ons kyk na vandag se kopies. Hoop jy vind iets na jou sin, of dat daar darem ‘n glimlag sal verskyn.

13423990_1015949728518921_8494282359312054220_n

13450028_1311435988883891_3474829400442247657_n

13450880_531287540398647_4830284683291829305_n13346555_513976265470218_3578894219062578216_n

13533069_1128950390477505_8133313444646778863_n

13512072_531686057025462_2902543536285811618_n

Goed ek erken daar is meer om oor te glimlag as om te koop … sug… die einde van die maand probleem.

54 responses

  1. Super prettig om te bekijken.

  2. Die Pick n Pay het darem maar hul vinger op die kopersmark se pols. Wie soek nou n ougat hoender?

  3. nee dat waren 16 KM met hindernissen op zich , zonder die 20 van woensdag hihi

  4. hahahahaha! Hoe lekker lag ek vir die fresh hole chicken! Nooit! Dit was duidelik die weekend winner!😆

    Jy laat mens altyd lag Tina. Dankie.😀 ♥

  5. ik genoot een bijna 20 KM uitstapje bij op 1 bui na goed weer🙂

  6. So dan betaal mens vir daardie “hole” … ?

  7. ja het was een fijn lang weekend met vrienden uit Bonn
    zij zijn alweer een dag thuis en dus is het hier weer rustig🙂
    hier binnenkort ook de scholen dicht , precies weet ik niet

  8. Het nou op daardie hole chicken uitgemis…. liewe dit is ‘n lelike woord “uitgemis.!!!!” I missed out on the hole chicken…. klink beter of hoe?

  9. Die hoender is so goiedkoop omdat hy vol gate is, maar ten minste maak dit nie ‘n gat in beursie in(tensy hulle na hoender afval verwys…). Die ongelukkige realitieit (en daarvoor het ek ook gelag) is dat ek eers vir ‘n oomblik gewonder het wat die grap is!

  10. Ek stem saam met jou ek is net so bly oor my aftrede!! Sien nie meer kans vir daai rapporte skryf nie! Daai gebreide onesie is skreeusnaaks!! Die advertensie van die hoender!!! Hole!!

  11. Laai die vollas op? Of af?

  12. leuk pakje heb je aan , zal wel nodig zijn met de winter daar nu :0
    wij hebben zomer , maar toch ook veel regen – zeer veel regen en onweer , enorm veel onweer bbbrrrr

  13. Hahaha Waar kom jy aan alles?

  14. My man sê hy soek die gebreide onesie. Die ouderdom het hom noual so beet dat hy thermal underwear in die somer dra.

  15. Ek kry nou so koud,ek dink daai gebreide pakkie sal die ding doen!Heerlik gelag vir al die snaakse goed,veral die hoender en die goetertjies wat by die lêptoppie ingesteek is…is dit memory sticks of wat?

  16. Kabels tot in die kiewe en vergatlikke hoenders !

  17. Bwahahaaaa – is dit nou ‘n hoender in ‘n gat of dalk ‘n heilige hoender??

  18. Daai geamputeerde VW kombi lyk lekker koddig!
    Geniet die warm weer. Die wind het so pas hier opgesteek, koue front op pad.

%d bloggers like this: