RSS Feed

Vrydag Byskirfte

Die winter is behoorlik hier. En (skuus Lou)  met al die woelinge in die wêreld bly ons almal knus in ons huisies. Die dorp is vol van mense met kinders wat vir drie weke inkopies doen, so mens bly daar weg as dit moontlik is.

Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek/vakansie. As jy reis doen dit veilig!  Dankie vir die deelneem/inloer.

1

13335585_10201764085419397_6690265987167814166_n

2

12990926_810877549044050_5038481648446552589_n

3

13502065_1314584735235683_2649497062483617800_n

4

13521980_1313780545316102_2986741986490915315_n

5

13495316_1018991561548071_1831884591017604081_n

6

13412935_499695913561591_8192202211344748050_n

37 responses

  1. Hier by ons is dit koud en die dorp vol vakansie gangers!! Beste plek is maar hier in ons huis!

  2. 1. Express ypurself
    2. One, two, three block myself
    3. Did You See Jackie Robinson Hit That Ball?
    4. Let’s stop hanging out
    5. When mama is on strike
    6. Hard day on the planet

  3. Waar jy darem altyd jou foto’s kry! Ja, my kind, sit maar eerder die voorskoot aan dat al jou goedjies beskerm is.🙂

  4. hier is het eindelijk zomer🙂

    1.kijk mama zonder handen

    2. ik wil de andere kant op

    3. lief

    4. fijn samen hangen

    5. mama helpen

    6. zo lekker rusti

    wens je een fijn weekend
    ik ben weinig online ik heb visite

  5. Prachtfoto’s en prachtcommentaren.

    Fijn weekeinde.

    Vrolijke groet,

  6. ! Hoe lank met my voete sonbaai om op te hou ruik?
    2 Sal hom leer waarvoor bome daar is!
    3 Het jy OOK sonde met die katte?
    4 Ja dit is waar die tier afgevoeter het.
    5 Die naakte sjef se beginjare
    6 Ag eina! hoe pyn my tjekboek nou!

  7. Hei, Tina!
    1. Daai girl lyk vir my na Net Ek se Frostine Shake
    2. Nee, nee wag, anderkant om, mmmpphhff…
    3. Wie gaan daai ou skraap – ek of jy?
    4. Wasdag
    5. Adam was skottelgoed
    6.Onwillig in die mall

  8. Die arme ou wat die boom omhels is kostelik!Dit gebeur heeltyd met my as ek my honde vir ‘n wandeling neem.
    Lekker rustige naweek,Tina.

  9. Die kleine kok is te oulik, maar ek indentifiseer met nr 6!

  10. That last one is so typical of the malls here in Florida. Lots of sitting areas with men fast asleep.🙂 Happy weekend, Tina.

  11. 1) Ek hoop hierdie joga help regtig

    2) Die honde boelie my.

    3) If I were a bird

    4) Draadsitters

    5) Nooit te vroeg om ‘n goeie man van ‘n seun te maak nie.

    6) Moeg gewag

  12. 1. Holymoly, sy’s goed!!

  13. Ek het simpatie met die arme tree hugger

  14. Ek hou van nommer 4 – duo on line.

%d bloggers like this: