RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Interessante dag – ‘n vakansiedag maar nie ‘n vakansiedag nie.  Vir al die vaders daarbuite – hoop ek jy het ‘n lekker dag en dat jy lekker bederf sal word.

Dankie vir die inloer/deelneem. Ek hoop jy het ‘n heerlike naweek!

1

13312851_141766346235998_7406395503554309434_n

2

13310383_141766566235976_8113492867463766572_n

3

13315347_141765442902755_2008251049720364673_n

4

13315287_141564059589560_5299555885949409509_n

5

13310538_141765339569432_8410601248317107350_n

6

13331052_141765529569413_7782710791904756836_n

30 responses

  1. Sulke pragtige foto’s!! Mal daaroor!

  2. Weet nie hoe ek hierdie fotos gemis het nie maar hulle is te dierbaar. Kinders is net ‘n fees!!!

  3. ja ik zal zeker lekker stappen morgen in een mooie groene wereld
    bij mijn weten ben ik geen vader hihi , tenminste😉 je kan niet weten hé🙂

  4. Wat een leuke en schitterende zwartwit foto’s

  5. Die oulikste foto’s!

  6. Oe genade, ek kan my net die geskreeu indink wat volg op daardie val van die swaai af!

  7. Gorgeous black and whites. 😊

  8. Dankie vir die deel😉

  9. Hallo Tina! Ek hou van die swart-en-wit foto’s.
    1. Klein bleeksieltjie
    2. Noodlanding
    3. Nuuskierige agies
    4. Galante kêrel
    5. Halleluja!
    6. Twee kaboutertjies uit die tuin

  10. Duidelik die keuse van iemand met n oop hart vir kinders.

  11. Ag dis sulke wonderlike foto’s van behoorlik kindwees. (Ek GAAN ‘n heerlike naweek he, want more vlieg ons Suid-Afrika toe. Kan nie wag nie.)

  12. Die ernstige klein voorsanger in die kerk!. Kinders is kostelik om dop te hou en jy kry die beste fotos wanneer hulle onbewus is van jou.

  13. vaderdag is het hier komende zondag

    1. sssttt U bent in de biliotheek hoor

    2. dat zal een blauwe plek geven

    3. verstoppertje spelen , maar de fotograaf vond hen

    4. zo lief ze moet er van lachen

    5. sta je vroeg op voor de kerk , ben je de enige

    6. plezier maken is een groots iets

    wens je een fijn weekend

  14. #5 Die knaap het die regte idee!!!

%d bloggers like this: