RSS Feed

Sondag Kopies

Dis lekker koud in die Bosveld. Ek sit onder ‘n kombers met ‘n warm sakkie – een van die voordele van ouer word, jy hoef nie buite in die koue rond te hobbel om mense te beïndruk nie.

Hoop daar ietsie na jou sin vandag en dat jy darem ten minste sal glimlag.

planta_culturainquieta8

13417700_910952579033854_1482970078868658773_n

13445476_1152468894774155_8950577719762660767_n

13310567_1195563807130343_3053360901747434373_n

13241279_1287231587970998_2988136828313031559_n

13096102_885698574892588_8938087599451169961_n

10365997_829999230351196_595014439175319564_n

53 responses

  1. ‘n Asbak vol tanne? Lekker! En daai boek wa!😉 Ook lekker!😀

  2. Zo’n zeemeerminnenstaart staat me wel aan..Jouw blog vrolijkt me altijd op.

  3. Bietjie laat..dis al Maandagaand,maar na hierdie verskriklike koue dag…definitief die meerminkebêrsie!Eish vir daai tanne!😜😜

  4. I want the mermaid blanket.🙂

  5. Het jy vandag al jou goetertjies afgeneem? Van meerminslaapsak, jou boekewa, oee ek hou van jou bedsokkies!, jou tande?🙂

  6. Nee wat, daai meermin “kombers” lyk na meer moeite as wat dit werd is…Ek hoop jy’t iets beters om jou warm te hou, Tina!

  7. ik ga voor de fiets en een nieuw gebit🙂

    fijne avond

  8. Ik reageer maar even alleen op de rijdende bibliotheek:

    Waar zijn de uitleen- stoppplaatsen?

    Zomerse groet,

  9. Ek hou van daardie fiets beddegoed…. lyk so vrolik; alhoewel dit nie by hierdie koue gaan pas nie. ‘n Kaggelvuur in lekker warm kleure sal nou beter werk.

  10. Ek hou van die kleurvolle kouse, die bib op wiele en die beddegoed is pragtigggg.
    Sies vir daai valstande…. nogals in n asbak….
    Hier was dit net so koud. Heeldag in die huis

  11. Hahaha I can hear all those teeth chattering with the cold. Love the mermaid tail. I wonder who knitted it.😕 Happy Sunday, Tina.

  12. As emeritus bibliotekaris staan die mini bibliobussie my baie aan, maar sie tweedehandse kunsgebitte is effe grillierig!

    • Jy kan mos so biblioteekdiens daar begin?
      Ons rakkie boeke is baie gewild.

      • Ons dorpie se biblioteek is werklik uit die boonste rakke (is dit ‘n pun?). Ek gaan graag daarheen, hoewel ek deesdae baie boeke koop by die tweedehandse boekwinkels, Hospice, SANTA ens. Dit voel ons bib in tyd stilgestaan het, dis nog ‘n bib en ‘n diens en gebruikers soos ek dit toenteryd geken het. Die vriende van die bib samel fondse in en sorg dat daar aan die voorkeure van lesers voldoen word, so ver as die fondse dit toelaat. En dan is die Weskaapse Bibdiens onder DA beheer. Ek word so blerrie hartseer as ek dink hoe die diens verander en ontaard het sedert 1994. Dalk blog ek daaroor.

  13. Daardie lees trokkie is net die ding vir my. ruil ek net die boeke in as ek klaar is?

  14. The “mermaid tail” is a cool novelty but not practical, if I crept into something like that to keep warm, I would trip and knock out all my teeth.

  15. Het jy jou gebreide meermin-kombersie aan? Dis koud en reënerig hier by ons ook. Ons het gaan stap, warm aangetrek en in gumboots om die voete droog te hou. Toe waag ons dit te naby aan die strand en moes huis toe loop met gumboots vol water. Darem mooi fotos gekry. Geniet jou dag en stuur maar die biblioteek op wiele hierdie kant toe.

%d bloggers like this: