RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons het op die oomblik die heerlikste wintersdae. Die nagte is koud maar die dae is sonnig en amper somers.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

12795539_764962746967170_1768098904581488001_n

2

13151687_291438411188011_8494483871801699536_n

3

13139347_289531494712036_6867048857604572142_n

4

12803162_764962706967174_5220247524963093019_n

5

11885109_1018187031545824_3607636997476028610_n

6

J24C6kr

27 responses

  1. Die arme pop! Oog verloor, maar hele nuwe haredos bygekry! Ja, dis die klein, basiese dingetjies wat tel.

  2. By party foto’s sรช ek, ‘dierbaar’, by ander, ‘hoe nou?’. Oulike foto’s soos altyd.

  3. Ag dit is die oulikste fotos. Daardie honde wat so in lyn staan net te dierbaar. Lekker naweek vir jou ook.

  4. Ek dink ek het gisteroggend oppad werk toe agter daai slaperige hond gery…

    Lekker naweek daar op Polokwane Tina – kry maar vandag jou warm klere en warmwatersak gereed (as mens die weerdiens kan glo…)

  5. hier hebben we zomers weer
    al wordt het de komende dagen weer koeler
    met kans op regen

    1. hap slik weg

    2. als je slaap hebt , slaap je overal

    3. wat mot je van me

    4. plons

    5. keurig getraind

    6. nog zo’n slaapkop

    wens je een fijn weekend

  6. En as die wind nou daai deur toeklap? Daar sal net ‘n platkat oorbly!

  7. Love the doggie ‘soup kitchen’.๐Ÿ™‚ Keep warm this weekend, Tina. xx

  8. Hei, Tina!
    1. Die heel lekkerste deel van ‘n kersie-martini
    2. Rus en vrede – uiteindelik
    3. Hoe bedoel Oom Yoda nou: “Too little, you are?” Bring hier daai star fighter!
    4. Ker-…, ker-… en die -plons bly uit…
    5. Sopbeenkombuis
    6. Vat my saam, ag toe? Ag toe, nooi? Zzzzzzzzzzzzzzzzzzzzzz

  9. Ag dierbaar…die honde met die kosbakke en die laaste een!Lekker naweek vir jou ook,Tina.Geniet die heerlike weer…blykbaar gaan ‘n kouefront ons van Sondag af tref.

%d bloggers like this: