RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons het regtig die heerlikste wintersoggende. Hoop jou naweek is net soos jy daarvan hou!

Dankie vir die deelneem/inloer.

1

12987190_655026214646896_8184279787171432247_n

2

267655-R3L8T8D-650-259460-R3L8T8D-750-Du2QQlA

3

13244885_1291522374208586_4606734533203281412_n

413245257_1038967489472524_8726292067555215675_n

5

13335600_10154267373956757_2896189970316934206_n

6

13320002_1300315609995929_9007441791872062288_n

52 responses

  1. Die kat se oë vertel ‘n storie… “Vat my ve… ve… v******* huistoe… ek soek nie die bollie nie!!”😉

  2. kan je me wat uitleggen Tine
    die twee keer langer ?

  3. Elkeen ‘n meesterstuk! Ja, my kind, sit maar ‘n hoed op dat die son jou nie brand nie.🙂

  4. Elkeen ‘n goeie glimlag! Die kat en die hond is my gunstelinge.

  5. Hahaha Love the dog walker, or is he a dog kidnapper?🙂

  6. Daardie seuntjie lyk glad nie beindruk met sy waatlemoen uitrusting nie….. ek sou ook nie!!! Die kat lyk ook maar goed benoud😆 Mooi dag vir jou🙂

  7. mijn voetjes hebben een weekend vrij hoor🙂

  8. Hier kom ek nou eers ‘n dag later aan om saam te lag. Daai hond en kat se gesigsuitdrukkings! Lekker naweek daar op die landgoed ook.

  9. Jy laat my altyd glimlag !!

  10. water overlast door regen hier , in 1 bui meer als in een hele maand

    1. als de hoed maar goed zit

    2. je ziet ze denken ” als dat maar goed gaat ”

    3. ik kan geen perzik meer zien

    4. weg wezen , mijn bot

    5. hij had dat mobieltje thuis moeten laten

    6. idee van pa en ma , niet van mij

    wens je een fijn weekend

  11. Kostelik,Tina,veral die kat,hond en man in die motor…ook die ou wat die brakkies in die prêm stoot!

  12. Hei, Tina – besef vandag eers ek het laas Vrydag se byskrifte skoon misgeloop!
    1. Nou nog net virrie bootse.
    2. Kat: “Pasop! Stadig!! O neeee…!!!
    Hond: “Ek het mos gesê ons moet hom by die huis los.”
    3. Dis alles my pappa se oes.
    4. Ai, was die been tog maar ‘n bietjie groter…
    5. Ja-ja, ons is amper by die parkie.
    6. Maar mamma, ek’s nié ‘n waatlemoen nie!

  13. Ek dink as ek waatlemoen klere moes dra sy ek meer as net my gesig getrek het…

    Lekker naweek, Tina!

  14. 1. Ma het gesê as ‘n cowboy nie ‘n hoed op het nie, is hy nie aangetrek nie.
    2. Besoek aan die veearts ontlok gemengde gevoellens.
    3. Voëlverskrikker
    4. My precioussssssssss!
    5. Gewone honde gaan vir ‘n stappie. Maltese word chauffeur
    6. Wanneer jou waatleskoen nie by jou waatlemoen pas nie.

  15. 1 Blinkners!
    2 Samuel L Jackson on the road
    3 Sweetness
    4 My goed is my goed!
    5 Walkies!
    6 Hashimoto yakamuruh !

    Eish! Is maar corny Tina, maar ek het darem getraai!

  16. beautiful collection……..

  17. 1. Hie-haaaa … ry hom!
    2. OK, almal kalm nou, ek sal die praatwerk doen.
    3. Little miss sunshine
    4. Oh, oh, oh, oh … hoop tog nie daai hond sien my nou nie.
    5. Sy satnav stuur ons nou links, maar my neus beduie reguit aan …
    6. Ek haaaaat hierdie waatlemoenfeeste!

%d bloggers like this: