Ek wonder al die hele naweek hoe ek my minagting in een kragtige woord te kenne kan gee oor een of ander minister wat reken die inwoners van Limpopo wat moet bydrae vir skole wat in Vuvani afgebrand is. Ek kan ook nie verduidelik hoe ek voel oor mense wat verniel en afbreek nie… EN (skuus Lou) sommer mense wat ander met woorde afkraak nie.
Sug nee… kom ons kyk na die kopies en skuif die oogklappe in plek. Hoop jy het ‘n lekker Sondag en dat jy sal glimlag as jy klaar gekies het.
Dis nou my tweede poging. My tablet wil nie meer aldag nie.
Ek sien nie kans vir daardie spinnekopserp nie!
Neeee die spinnekop serp is van ‘n vrou wat nie kan brei soos ek… dis ‘n ware kunswerk
Ai, daardie kruiwa met blomme is te pragtig…. kan maar in my tuin kom staan.
Die telefoontjie het skoonseun al verlede week op ons huisgesin se whattsapp groepie gesit, en gereken dit is net die regte ding vir ma. Dis natuurlik ek 😦
In die koue het ek ook so kruiwa vol blomme nodig.
I too am horrified at what is going on in SA. So much blatant corruption, lying and greed amongst our politicians. It’s no wonder the people are resorting to violent protests, but this won’t solve a thing. Only by voting these corrupt ‘ leaders’ out of office will change things for the better. Thanks for the smiles anyway. 🙂
Sug… ek het geen antwoorde
😦 😦 😦
Ek hou van die 1ste kopie, die “ou” selfoon en die laaste kopie!
Ag dis belaglik, hulle brand af en “die res moet op bou” story of…..
Neeeee jy is nog te jonk vir die óu’selfoon Ek sien hoe sukkel die ouer mense hier rond
Is daar van hulle wat SO foon het???
Neee maar hulle verlang na die vleispotte van Egipte
Die minister is tog reg … op een of ander manier sal daardie skole vevang moet word EN dink net aan al die werkgeleenthede wat met die herbou gekep word! om nie eers te praat van al die gapings vir bedrog en diefstal nie!
Eish miskien moet hulle nuwe munisipaliteit maar opsnork? Iemand het voorgestel dat die tenders na maatskappye sonder BEE moet gaan, sodat die brandstigters nie voordeel daaruit kry nie. Hulle brand af en kry dan geld om dit weer te bou
Die blommekruiwa laat mens sommer vergeet van al die lelike dinge!
Dis waar … dis seker los blomme want dit sal nie so groei nie
Ek is mal oor die kruiwa met blomme.
nee zit niks voor mij bij
en krachtige woorden gevonden , weet wel dat ministers doof zijn hé
tenzij het hen zelf uitkomt
Hehehehe… ek het gedink dis net hier waar die minsiters doof is.
die lui horen en zien enkel dat wat hen uitkomt
aan de gewone man hebben ze maling , toch
Ja dis waar!
😦
Die Samsung, sonder enige twyfel. Ek het noual Whatsapp op my rekenaar afgelaai, net sodat ek ook kan saamgesels (ek het ‘n wi-fi keyboard met ordentlike groot knoppies), want daai klein knoppies van die foontjie kan ek nie mee saamleef nie.
Dis awesome! Nie geweet mens kan dit doen nie.
Jip, kyk onder Download for Windows https://www.whatsapp.com/download/. Jou foon moet nog steeds aanlyn wees (ek gebruik adsl wi-fi vir beide my foon en desktop) en dan gesels ek op ‘n lekker groot skerm. Ouderdom – jy weet, ek moet in gerief kan lees en tik!
Ek doen ook so Ek gaan dit dadelik probeer.
Sy moet beslis meer vertel … *fluister* en stadig want ek verstaan nie altyd maklik nie.
“Sy” is ook nie so slim nie 😀 My seun wat in Johannesburg woon het vir ons die netwerk opgestel. Hy werk saam met ons op dieselfde netwerk en betaal ook sommer daarvoor. 😀 😀 Ek werk (speel) net lekker saam.
Ek het ook so netwerk. Plaaslike mense en my bure deel my Wi-fi en ons betaal elkeen ‘n derde. Vreeslik oulik en hands on mense Ek kan nou bel dan help hulle my dadelik as daar ‘n probleem is Wêrelde verwyder van Telkom
Dis eintlik lekker as jy so kan deel, want dit kan maar duur uitwerk. Ek werk met die Telkomlyn omdat ons selfoonontvangste hier baie sleg is.
Ek sal nooit weer ‘n telkom foon hê nie … hulle kantoor se diens hier is ook die slegste diens van al die plekke
Hulle is nie te sleg hier nie en hulle is definitief die goedkoopste opsie vir ons. Ons gebruik geweldig baie data omdat ons webtuistes “host” – nee hel ek weet nie wat daai in Afrikaans is nie.
Ja hulle is beslis By verlede week se 5 vrae het Ockie verduidelik hoe hulle werk
Wat is ‘n Wi-Fi sleutelborg Jy moet my meer vertel Ons hier op die Landgoed word nou meer avontuurlik maar sukkel sonder tieners wat daagliks hier ronddwaal.
Man, ek moet dit seker eerder ‘n wireless of usb keyboard noem. As jy ‘n bietjie Engels saam met die Afrikaans kan verduur: Al ons rekenaars by die huis (die tv, selfone, ipods en kindles ingesluit), is verbind aan die adsl computerlyn deur middel van een router. Daar is geen drade tussen die verskillende devices nie (wi-fi staan vir wireless LAN) network). My muis en my keyboard is los van my laptop. Hulle werk deur die usb (geheuestokkie) wat by my laptop inprop en ek kan met my keyboard of muis werk binne ‘n afstand van omtrent 3 meter van my laptop af solank as ek “in range” van my router af is.
Ok die sletelbord het ek en sal nooit weer daarsonder wees nie
Aha … toe was die verduideliking nie nodig … die Wi-fi het my gegooi!
Sien jy nou, ek moenie kortpad steek en my taal slordig gebruik nie.
hehehehe ek laaaik daai kortpad steek!
Wi-Fi or WiFi is a technology that allows electronic devices to connect to a wireless LAN (WLAN) network, mainly using the 2.4 gigahertz (12 cm) UHF and 5 gigahertz (6 cm) SHF ISM radio bands. A WLAN is usually password protected, but may be open, which allows any device within its range to access the resources of the WLAN network.
The Wi-Fi Alliance defines Wi-Fi as any “wireless local area network” (WLAN) product based on the Institute of Electrical and Electronics Engineers’ (IEEE) 802.11 standards.[1] However, the term “Wi-Fi” is used in general English as a synonym for “WLAN” since most modern WLANs are based on these standards. “Wi-Fi” is a trademark of the Wi-Fi Alliance. The “Wi-Fi Certified” trademark can only be used by Wi-Fi products that successfully complete Wi-Fi Alliance interoperability certification testing.
Devices which can use Wi-Fi technology include personal computers, video-game consoles, smartphones, digital cameras, tablet computers and digital audio players. Wi-Fi compatible devices can connect to the Internet via a WLAN network and a wireless access point. Such an access point (or hotspot) has a range of about 20 meters (66 feet) indoors and a greater range outdoors. Hotspot coverage can be as small as a single room with walls that block radio waves, or as large as many square kilometres achieved by using multiple overlapping access points.
Depiction of a device sending information wirelessly to another device, both connected to the local network, in order to print a document.

Wi-Fi is less secure than wired connections, such as Ethernet, precisely because an intruder does not need a physical connection. Web pages that use TLS are secure, but unencrypted Internet access can easily be detected by intruders. Because of this, Wi-Fi has adopted various encryption technologies. The early encryption WEP proved easy to break. Higher quality protocols (WPA, WPA2) were added later. An optional feature added in 2007, called Wi-Fi Protected Setup (WPS), had a serious flaw that allowed an attacker to recover the router’s password.[2] The Wi-Fi Alliance has since updated its test plan and certification program to ensure all newly certified devices resist attacks.
Eish Dis sowaar ‘n mond vol Al wat ek weet hoewel my brein te klein is om te besef hoe dinge deur mure heen kan werk weet ek dit werk wonderlik Ons het nou die kostes in 3 gedeel en dit maak dit amper verniet Een of ander maatskappy stuur my elke maand R70 se belgeld en met die WI-Fi is my foon ook amper gratis. My internet is lekker vinnig en die maatskappy behandel my soos ‘n koningin … hulle het telefoniese ondersteuning tot 10uur is die aand