Die winter is hier mense. Ons het gister 6mm reën gehad en daarmee het die winter gesê – “Hier is ek!” Hoe lyk die weer daar op jou werf?
Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek.
1
2
3
4
5
6
Die winter is hier mense. Ons het gister 6mm reën gehad en daarmee het die winter gesê – “Hier is ek!” Hoe lyk die weer daar op jou werf?
Dankie vir die deelneem/inloer. Ek hoop jy het ‘n wonderlike naweek.
1
2
3
4
5
6
Brewed with love – ek wonder hoe sal mans daarmee cope om swanger te wees? Voete wat swel, boobs wat swel, rekmerke en rekpyne, Braxton Hicks pyne, pigmentasie vlekke, huil vir niks…..
Ag die twee voëltjies is te dierbaar!Ek is terug Tina…ons was in die Kgalagadi en dit was veral die laaste drie dae vrek koud!
Aha ek kan nie wag vir die foto’s nie
Happy weekend, Tina. Love the beer boep…..well not really, but it made me laugh. 😀
Dis goed as jy glimlag. Lekker naweek
1. Kyk, hier kan ‘n man lekker slaap.
2. G’n idee hoekom hulle my Harley Davidson noem nie.
3. Bierpens
4. Stroes nannies, wassie ekkie.
5. Paaa,,, Paaa,,, hier kom ‘n groot bra……
6. Flyyyyy my to the moon….
heheheh jy maak my dag!
hier is het zomer of is het nog lente
regen hadden we zat ;(
1. lekker zo’n kampvuurtje
2. een koe bij de horens vatten
3. bijna 9 maanden
4. wat kijk je nou , heb ik wat van je aan
5. bommetje
6. zo jong nog en toch al zoveel praatjes
wens je een fijn weekend
My innige simpatie
By ons praat ons: Vat die bul by die horings – jy kan seker die koei ook doen
Dankie vir die deelneem
Lekker naweek!
ja een bekend spreekwoord 🙂