RSS Feed

Sondag Kopies

Ek is tog so dankbaar dat ek nie vroeg 20e eeu gebore is nie. Ek kyk graag Mr Selfridge en hoewel die vrouens goeie lewens leef, is hierdie onderdanigheid aan die mans vir my een te veel.  Laat my dink aan die tyd toe ek begin skool hou het – as jy trou verloor jy jou permanente pos en sodra die eerste baba op pad is, moet jy ophou as jy sigbaar swanger was… dan was daar ook selde kans om na jou ou pos terug te keer.

Wag miskien moet ons maar nie hierop voortborduur nie.  Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat daar iets vir jou onder die kopies is en dat jy ten minste sal glimlag.

11986512_509143609250735_6602121149591405974_n

52276

13164485_567567990081771_2313066698053201801_n

Jy plant die glo met dop en al dit vorm dan deel van die kompos

13179369_1288703764490447_1718563555580055958_n

13221710_1711474269108858_8219442595836076387_n

13015485_1761433140737640_1100098320591956858_n

32 responses

  1. Ek LOVE die vegetarian Burgers!

  2. Ennnnnn….ek gaan nou eers “Mr Selfridge” moet gaan google…

  3. Dit is waarom ek baie passievol is daaroor dat my kinders eers die wereld sien, vir ‘n ruk lank alleen bly en hul lewens geniet voordat hulle trou. Ons vrouens het soveel meer geleenthede as jare terug. Trou en babas kry kan wag. Geniet die vryheid wat jare terug ander ontneem is.

  4. As daardie eggloo roomys is wil ek een hê. Gister net lekker aan ‘n roomys geeët toe is hy klaar…. te klein!!!

  5. Ek sal lekker “kamp” in daardie tent.

  6. I love those 100% veggie burgers. I’m a vegan so I can have them!! Yes, I’m a South African, hot blooded male vegan! All the beef I eat was raised on good grass so that makes their substance reconstituted grass! So, I believe eating beef is great for you! Imagine all the grass I’m going through in my life! The fibre alone is enough to keep me healthy! (Sorry ek praat Engels maar ek sou nie daai hele storie so mooi op Afrikaans kon uitkry nie!)

  7. Ek kan net kommentaar lewer op my tablet gladnie op my rekenaar nie want ek het glo die verkeerde wagwoord en wp stuur nie vir my epos sodat ek dit kan verander nie 😕

  8. Sjoe, ek dink die kopieskrywer van daardie veggieburger-advertensie is erg gekonfoes!

  9. Veggie burgers with real beef!!! hehe. Moenie daai storie glo van die onderdanige vrou nie; vroue lei hulle mans aan die neus rond van die vroegste tye af.

  10. ja andere tijden begin 20ste eeuw
    ik heb niks nodig deze zondag , anders had ik voor dat mooie tentje gekozen
    de glimlach is er en ik wens ook jou een fijne dag

%d bloggers like this: