RSS-toevoer

Vrydag Byskrifte

Die wind waai hier asof dit Augustus is. Die natuur is darem regtig deurmekaar.

‘n Spesiale waarskuwing vir almal wat van ‘n huis na ‘n woonstel trek.  Jy moet baie mooi dink voor jy goed weggee/gooi, met die gedagte ek gaan dit nie weer nodig kry nie.  Jy gaan die vreemdste goed weer moet aanskaf of leen. Ek het vanmiddag ‘n hark by die sorgsentrum geleen want ek is moeg vir al die klippe en slote waaroor ek moet klim om in my huis in te kom.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek. Dankie vir die inloer/deelneem.

1

11951792_818595428259765_1872056283570692382_n

2

10624863_738699719582670_1238640715093590518_n

3

13061966_949755105143796_1477475058104286199_n

4

12188948_849148808537760_4563024976825588950_n

5

12042687_852059778246663_1522781893846025170_n

6

11700838_790350304417611_6802541312519692555_n

21 responses

  1. Ek hou van hierdie outydse fotos. Die een met vrouens op strand laat mens sommer glimlag…. hulle lyk so “ordentlik” en vol pret.

  2. Wat een prachtige melancholische foto’s van gelukkige mensen.

  3. Hei, Tina – ek kan net sien hoe staan die stof soos jy hark!
    1. Walk like an Egyptian
    2. Liefie, proe bietjie hierso
    3. Sandrugby
    4. Goths van die 1920’s?
    5. Downton Abbey ontmoet Charlie Chaplin
    6. Dankietog vir lycra!

  4. Lekker klomp hupse outydse mense wat jy vir ons bymekaar gemaak het, Tina!

  5. 1 Egiptiese skrif geposeer?
    2 Lek jy myne dan lek ek joune
    3 Verkeerde bal vir rugby dames!
    4 Webbe van verleiding
    5 Kom ons gaan Mary Poppins
    6 Speel ‘n koel skoot popsie

  6. wens ook jou een fijn weekend

  7. Lyk so. My kop werk ook nie hierdie tyd van die dag nie.

  8. Mal oor die swart en with fotos

  9. ja oppassen met wat je weg doet
    het zou weer van pas kunnen komen
    je gaat dus de weg naar huis beter
    begaanbaar maken

    1. mooie nostalgie

    2. zie 1 🙂

    3. zie 2 🙂

    4. zie 3 🙂

    5. zie 4 🙂

    6. zie 5 🙂

    prachtige opnamen uit lang vervlogen tijd

    wens je een fijn weekend

  10. Dis nou n’n oulike versameling fotos hierdie.

%d bloggers like this: