RSS Feed

Hoë bome wat die wind gebruik

Ek het al gepraat oor dar daar  min dinge is wat my so irriteer as mense wat namens my wil praat en dit nog aan die groot klok hang. Een van daardie mense Sunette Bridges het glo haar goedjies gepak en VSA toe getrek.  Eish, maar moenie dink sy kan haar weerhou om namens ander kommentaar te lewer nie. Die wind wat seker te sterk en toe waai hulle na die groener gras anderkant die draad. Dalk stuur sy elke maand ‘n lekker vet sak $’s om die stomme Afrikaners te help.

Ek kan maar net my kop skud… het jy al geglimlag vandag?

forget-where-Im-going-with-this

z-1510

true-story

lets-wake-up

pure-bread-husky

10405608_1275570469136721_6185941233431071088_n

43 responses

  1. Mensen zij toch gekke creatures.In paniek als de phone valt en lachen als vrienden vallen…oeoei

  2. Gulikkig waai die wind nie te sterk hier op die grond nie. Maar, en hier’s die groot maar… pasop dat die wind nie die hoö bome op ons omwaai nie!😉
    Dankie… ek het die laggie nodig gahad! Die lewe druk en ek het nie aldag lus om terug te dryk nie!😀

  3. ik snap je reactie niet helemaal
    wat is het waar je op doelt
    droevige leeuwen , welke leeuwen

  4. Baie skerp hierdie gesegtes….. Daardie “Our phones fall we panic, our friends fall we laugh,” is so ek, ek laat my kop in skaamte sak. Laat my dink aan daardie dag toe ‘n vriendin en ek busstop toe loop in Johannesburg. Haar skoen se hak haak vas en sy slaan neer. Ek weet nie hoekom dit vir my so snaaks is as iemand val nie, ek gaan rêgtig histeries aan die lag. Ons ry in verskillende busse, dus klim ek in bus, en kan die prentjie nie uit my kop uitkry nie. Sit by myself en kort-kort bars ek uit van die lag. Mense het seker gedink ek het ‘n skroef los.

  5. Puik gesê, rondomtalie!

  6. Lekker gelag. Dankie Tina.😀

  7. Seker Trump se politiek wat haar soontoe gelok het…

  8. Glo nie die bo-genoemde dame gaan veel geld op SA spandeer nie! Almal doen dit tog so maklik om namens almal te praat. Sensasie soekende mense!

    • Sy is albesig met haar 6e man Aan die ander kant as dit haar gelukkig maak, mag sy maar. Sy moet net nie namens my praat nie en haar verwronge idee in my keel afdruk nie

  9. Het so lekker gelag oor daardie eerste plakkaat!

  10. Dalk het van ons, maar net bietjie van ‘n skuldige gewete, omdat sy bereid is om haar mond oop te maak en iets positief te doen. Die ander verkies om in ontkenning te leef en polities korrek te wees. Ek dink nie dat sy ooit doelbewus gesê het dat sy namens enigiemand die woord voer nie.

    • Om mense af te kraak en te veralgemeen en te verneder was nog nooit positef. Om haar te ondersteun is vir my gewoon nie aanvaarbaar nie. Grinnik… ek laat dit maar daar, want dit kan dalk ‘n mooi vriendskap bederf.

  11. the smile is there
    for all pictures😉
    hoge bomrn vangen veel wind
    is een bekende spreuk en of gezegde
    maar van die boom en de wind hier boven
    heb ik geen kaas gegeten

  12. Kyk maar waar sy vandaan kom Appeltjie val nie …………….

  13. Ek mis haar al klaar … Gebruik mense deesdae ready mix vir pannekoeke? *Sug* Ons ou volkie tog.

  14. Hoë bome braak die meeste wind …

%d bloggers like this: