RSS Feed

Sondag Kopies

Die winter is behoorlik op ons. Ons het 2mm reën gehad wat wonderlik is vir die vetplantjies wat hulle in die tuin geplant het. Ons hoop natuurlik op meer, maar die sonnetjie wil-wil uitkom.

Hoop jy het ‘n heerlike Sondag en dat daar iets by die kopies na jou sin is,  en dat jy ten minste sal glimlag.

12919636_1011122572291924_5957294253589643448_n

1480782_10152399698948010_4310952762038485001_n

13094250_895792357213146_2573334504121872902_n

10298730_10152399894118010_4504597587033207200_n

Dankie Karel – die het ek by jou gesteel/geleen.

13240665_1588654951447220_5104463059159402585_n

13179200_1079866982057184_1409371545564278640_n

23 responses

  1. Ai, ai daardie hangmandjies is mooi!!! Ons kleinkind het so ‘n stoeltjie, word voor op fiets vasgemaak wanneer haar pa…. of ma, gaan fietsry. Wat op aarde doen ‘n mens met soveel bra’s?

    • hehehe ek het ook so gedink en toe onthou ek het so paar ou slappetjies wat die lekkerste dra maar nooit op die hanger sal hou nie.

      • My ma vra my eendag laaaaaaank nadat ek getroud is of ek nou baie bra’s het. “Nope,” sê ek, kannie die rede vir ‘n kas vol bra’s insien nie. Sy vertel toe ek het in my tienerjare vir haar gesê die dag as ek vir myself sorg gaan ek ‘n kas vol bra’s hê. Was my boesem groter kan ek dit verstaan… maar ek het amper nie eers ‘n bra nodig nie😆

        • Hehehehe wys jou net. Ek en my 89jarige buurvrou trek soms die bra’s na ete uit … niemand sien ons en dan trek ons weer aan as ons laatmiddag gaan stap

  2. Daai skouerstoel sou my baie pyn gespaar het!

  3. Na die laaste twee dae se koue wens ek ek kon in daardie tuin met die groen gras en pienk blomme staan.

  4. In Pretoria is dit eendeweer!
    Ag moeder daardie seuntjie is so ‘n mooi maar onwillige model.

  5. Ek kan al hoor hoe gil iemand vir ‘n skêr daar uit die badkamer

  6. So happy for your rain. Love the loo roll.🙂

  7. 2 hele millimeter regen zo zo🙂
    ik ga voor de mooie tuin , zonder grasmaaier
    ja die kreeg ik op fb van een oud collega🙂
    fijne zondag

  8. Ouma se toiletrol ! Draharnas vir seuntjie. Fiets grassnyer. Blommetjiesmuur.

%d bloggers like this: