RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ons het wees die afgelope twee dae ‘n boormasjien op die terrein.  Met al die droë gate hou ek nie my asem op nie. Soos julle weet het afgetrede mense almal ‘n mening oor waterwys en boorgate, want dis deel van mens se ervaringsveld. Sommiges glo aan die mikstok, ander aan die bottel water en sommiges wonder oor ‘n geoloog.  Tog bly die gate droog – op die einde kan ons met die geld ons eie boormasjien koop!

Dankie vir die inloer/ deelneem. Ek hoop jy het ‘n lekker naweek.

1

13179040_10154155661859500_2225645613952356872_n

2

13061939_1766080436961060_530416148908020483_n

3

13177694_728253773943717_7812945565938700830_n

4

12108266_10207760640315038_4193167381412067662_n

5

12813965_1677347632526776_5878551612670343893_n

6

944011_1702559180008790_3041870654652471548_n

Aha, baie sterk water in laaste boorgat gekry. Ons is ongelooflik dankbaar!

46 responses

  1. Sien ek het nou alles gelees…… dus sê ek nag. Dankie vir die gesels🙂 Ek vat mos een dag en dan gaan lees ek deur al die blogs, en haal in wat ek uitverloor het.

  2. Dankbaar vir julle oor water!!!! As dit weer so warm word weet ek nou wat ek moet doen…. in plastiese bakke sit🙂

  3. Baie bly oor die water

    jy sal moet belê in ;n bottel Skotse enkelmout om die kwaliteit behoorlik te toets

  4. dank je
    ik was wandelen vandaag , en ik kijk nog ff het weer morgen en denk dat ik weer aan de wandel ben
    fijn weekend gewenst

  5. Woohooo!!! Vir water. Ek soek daardie puppy…..

  6. Een van die dae boor julle olie raak, dan verander julle die oord se naam na South Fork en koop vir julle almal stetsons…

  7. Daar’s water! Hoera!
    1. Kandidaat vir Newsferret se hondeskool
    2. Hittegolf
    3. Whoops…
    4. Hai-tai-tai!
    5. Minimalisme
    6. Als wat saak maak

  8. Ek hou van nr 6, laat my terugverlang na my jongdae.
    Ek is bly oor die water, na soveel droe gate is dit ‘ n groot verligting.

  9. In SA, we had a man with two sticks who decided where our bore hole should go. It worked.🙂 Thanks for the speed skater, even though it’s only a small B&W pic. Have a great weekend.

  10. Tina, ek weet jou hart pomp custard vir die kaalbors skaatser, maar dan weer, die WWW stoeiers hou jou vasgenael, dus die fris Skot wat so heldhaftig afbeur , is waarkynlik in die vlugsout klas.

    • Hehehehe spot maar. Ek hou van my monne so tussen-in die Skaatser is te skraal en die Skot effe dik… en nee vir die stoeiers Ek hou van ‘n man met ‘n Ik en ‘n sin vir humor…

      Sug… hoekom verduidelik ek nou vir jou … geen man sal dit verstaan nie

  11. Saam julle bly oor die water – geniet jou naweek! Dra grys EN pienk en verf jou naels blink🙂

  12. 1. Tjo my vel span stuif van al die winter vetjies, maar steeds wil ek LAG
    2. My gat is nat want my voete kry warm
    3. Rokkies wil “sy” dra
    4. Wat? Is dit EK?
    5. Dit is nou behoorlik “afsnow”
    6. Stiltes in my kop raas

  13. dus wel gaten boren
    maar geen water vinden
    en natuurlijk wel geld willen

    1. ik kan lachen en bijten

    2. zal hij het warm hebben

    3. volgens mij vind hij het leuk

    4. dat koppie , prachtig

    5. zomerijs

    6. rollende troubadour

    fijn weekend gewenst

  14. Nou kan jy ook vir jou skotteltjies water tap om op jou rekenaar te sit en werk! Ek is vreeslik bly oor die water wat gevind is.

  15. Bly oor die water!
    Daai Skot wat so vir sy “wickets”keer,is my gunsteling!😂

  16. Ek lief die eerste foto!

%d bloggers like this: