RSS Feed

Sondag Kopies

Die winter het behoorlik in die provinsie aangekom – die oggend was lekker maar die middag toegetrek met ‘n koue windjie. Ek het gehoop ons kry bietjie reën, maar dit lyk of dit nie gaan gebeur nie.

Hoop daar is iets tussen die kopies vir jou maar boweal dat jy ten minste sal glimlag. Hoop jy het ‘n heerlike week.

11899913_10153102288158450_1701466238874994762_n

12524140_565068790338203_3242723601102748824_n

1924051_1008721589219854_2183820171070683959_n

13076824_1785593638327026_3263329858000461814_n

13091975_10153523193890978_3103416079624562971_n

13177901_1079869802056902_7676167963599797093_n

37 responses

  1. Oe, daai karavaan gaan goed werk in die Wildtuin!

  2. I need that flower car! I’ve grown potatoes like that. Very fun.🙂

  3. Never seen such a flowery VW before!🙂

  4. Baie oulike idees hoor Tina. Ek is mal oor die gieter stort. Gaan dit defnitief probeer en die aartappel planter is te oulik. Daardie deken is ook pragtig! Ons het lekker gelag vir die kruiwa shanty. Ek sal glad nie omgee om so blom volla in my tuin te hê nie. Dankie vir die mooi en prettige deel. Ek het dit geniet.😀 ♥

  5. Ek hou van die pot waarin die aartappels geplant is, dit is nou oulik.
    Die stort idee is oulik maar ek wonder of dit prakties is, ek wil nie in hierdie koue staan en koudkry onder n stort nie.
    Hoop dit gaan goed met jou

  6. een fijne week wens ik ook jou

  7. Daai geblomde motortjie

  8. Met die aartappels wat so duur geword het, dink ek ek moet my potplante verruil vir aartappels🙂

  9. Daai karavaangedoente val in my smaak!

  10. Hope your Sunday was great, Tina. Love the ‘shower’.😀

  11. ik ga voor de VW kever🙂
    en regen wil ik voor eerst niet🙂 is me nat genoeg geweest

  12. Sommer Vigsvry met die Zumastort.

  13. Die aartappels lyk na ‘n pragtige plan…lekker vars en dan in skilletjies gekook met botter wat so wegsmelt!

%d bloggers like this: