RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Ek is nogal jaloers op al die Oumas en Ma’s wat die naweek lekker bederf gaan word.  Al die ou suurgatte wat altyd aanvoer dat elke dag Moedersdag behoort te weer en dat die sooooo duur is om iets te doen en daarom doen jy niks, wil ek net sê – Ag nee wat, moenie altyd so negatief wees nie. ‘n Lekker pret dag hoef nie eintlik baie geld te kos nie. ‘n Baie dankie Ma Ek is lief vir jou, gaan jou ook al baie ver bring.  (Grinnik… my Moedersdag ietsie gaan die WW-fonds R3.75 kos)

Hoop jy het ‘n lekker naweek Dankie vir die inloer/deelneem.

1

56602

2

1097952_10153767284683419_533563162194290372_n

3

making_the_best_of_it

4

13055563_10154197732169390_888401798744934260_n

5

549844_477192795649181_56025633_n (2).jpg

6

12920288_1002427393160214_653780491073931646_n

32 responses

  1. Jy laat my altyd lag. Ek sien deesdae te min van jou.

  2. Ag die uitdrukking op daardie honde se gesigte is te kostelik!!! Nie eers geweet dit is môre moedersdag nie…. my kleindogter sê gister sy het vir my ‘n geskenkie gemaak. ‘n Geseënde dag vir jou ook!!!

  3. 1 Die twee redes hoekom ek die sportmotot moet verkoop 2 Kyk daai groot kat by no ses korporaal! 3 Bier op die knie? 4 Nou sal die lelike tannies my nie so maklik soen nie 5 Die rosmerke en stof is baie mooier 6 Waar?

    2016-05-06 10:55 GMT+02:00 rondomtaliedraai :

    > rondomtaliedraai posted: “Ek is nogal jaloers op al die Oumas en Ma’s wat > die naweek lekker bederf gaan word. Al die ou suurgatte wat altyd aanvoer > dat elke dag Moedersdag behoort te weer en dat die sooooo duur is om iets > te doen en daarom doen jy niks, wil ek net sê – Ag nee wat” >

  4. Happy weekend to you, Tina. Love # 6.😀

  5. moederdag en om het even welke dag
    zijn er voor de commercie
    wij gaven moeder vroeger een bos bloemen
    uit het weiland en de berm

    1. vrolijke koplichten

    2. wat kijk je nou , heb ik wat van je aand

    3. de man met 3 benen

    4. ik vind dat ik er raar uit zie

    5. genieten van kunst , maar dan anders

    6. pas op hier waak ik

    wens je een fijn weekend

  6. Ek sal die Ford daar in no.1 aanvaar as ‘n moedersdaggeskenkie, maar ek weet nie of my dogter die babas sal verwelkom nie. Jy moet ook die dag geniet – alle vrouens be”moeder” die kinders (en die mans) van hierdie wêreld en kan dus aanspraak maak op ‘n moerdersdagbederfie.

  7. Nommer twee is kostelik!Tina jy was ook ‘n ma vir duisende kinders wat deur die jare deur jou hande gegaan het…heerlike moedersdag vir jou ook!

  8. No 2 Kannie my oë glo nie. Kan jy!
    No6 Leeu wonder: Wat de ongeluk kyk hul diekant toe eks dan hier by hulle!”

  9. Nommer 2 is die reaksie op nommer 1. “Wat? Geen veiligheids gordels nie?”

    6. “Die tandarts is net agter daai bome.”

%d bloggers like this: