RSS Feed

Vrydag Byskrifte

Na dese kan ek sekerlik ‘n besproeiingspesialis word.  Ek sal beslis ‘n tyddbesparingswenke kan gee – eish – hulle het die slote seker 20 keer toegegooi en weer oopgegrawe. Dit staan darem einde se kant toe en ons sien uit na ‘n rustige naweek.

Hoop jy het ‘n heerlike naweek en as jy ry doen dit tog veilig.  Dankie vir die inloer/deelneem.

1

12998659_1702383013359740_2075709721322151500_n

2

12963693_1701204566810918_6886217071054407757_n

3

12923133_1055135627891878_3991256983058803478_n

4

12670880_1088793964476735_4144050210834965369_n

5

12931085_1702703146661060_272062710850465728_n

6

56707

 

33 responses

  1. Ek sal kan doen met bietjie spesialiskennis wat besproeing betref. ek het al die jare in Johannesburg my nooit gesteur aan hoe die pomp en sproeiers werk nie, die tydskakelaar het sy werk gedoen. Dit was omdat iemand anders die installasie gedoen het. noudat ekself die installasie moes doen is dit chaos! Wat is jou tarief T?

  2. Mal oor die selfie…dis kostelik! Rustige naweek,Tina.

  3. Love all of these, Tina. Happy Weekend.🙂

  4. dus er is genoeg water ?
    en jij bent de besproeier specialist

    1. insteken – doorhalen – af laten glijden

    2. beter zo als met wind tegen

    3. ik vertrouw het niet

    4. ik ben stout geweest

    5. heerlijk

    6. kijk mama zonder handen

    fijn weekend

  5. Hei, Tina. Van die byskrifte is swaar gekleur deur die mitologieë wat ouma deesdae beleef.
    1. Industriële naaldwerk
    2. Prinses Sofia in lewende lywe: “Dainty, but daring!”
    3. Say “Plummm”!
    4. Daardie meisie het ‘n hele paar strepe weg – vir wat lyk sy so gelukkig?
    5. Peppa Pig loves jumping in muddy puddles!
    6. Verwarring

  6. Nr 3 se pruilbekkie en nr 5 se modderplesier is baie oulik. Fijne naweek Tina!

  7. Die modderspringertjie laat my nou dink aan ‘n vreeslike ghrênd troue wat so twee maande terug hier by die oord plaasgevind het. Die kleine bruissmeisietjie in spierwitte rokkie het net voor die seremonie weggeglip om in die oord se speelparkie te gaan swaai en so aan. Ongelukkig is die hout net die vorige week behandel met kreosoot.

  8. 1 Ryg vinnig of die koperdiewe haal jou in
    2 Skater chick = Rolbokkie?
    3 My linkwe profiel lyk die beste!
    4 Gaan hy my nou hier hou tot die uirverkoping verby is?
    5 Modder, modder …HEERLIKE MODDER
    6 Kyk ma! geen hande!!

  9. Lief daai selfie pic!!!

%d bloggers like this: