RSS Feed

Mmmmmm…

Ek het al verlede week gewonder oor die Sondagkopies.  Nogal meer mense het gereageer as op die normale inskrywing.

Thys stel die volgende voor:

Dit sal oulik wees as jy by Sondag kopies regte produkte opsit, iets wat rerig bestaan maar wat dalk absurd of kontroversièel is. Nie net snaakse karre en dinge nie, los hulle eerder vir die week se randomness.

    • al het jy net een per week, want dis tog interessant om te sien wat rerig op die winkel rak is. Jy self kan die item “review”:)

      Ek het bietjie rondgekyk maar het geen idee waarin mense sou belangstel nie.  Die meeste goed word op gespesialiseerde blogs behandel en daar ontbreek die
      humor en soms is dit vir my darem al te vervelig?

37 responses

  1. Ek hou van hierdie antie op die foto!

  2. Ek hou van jou sin vir humor, hou so aan😉

  3. zie hier wat nasi is

    https://nl.wikipedia.org/wiki/Nasi_goreng

    ja dat zijn mooie kippen hé

  4. en hier is 22 graden zomers🙂

  5. hier is het woensdag Koningsdag maar dat is geen vakantie dag en maandag 2 mei een gewone dag 5 mei een feestdag , bevrijdingssdag

  6. Ek hou van jou sondagkopies soos dit is….. dit laat ‘n mens glimlag. Lekker aand vir jou!!!

  7. Ek hou van jou kopies net soos dit is…lekker lag ek vir jou prentjie!

  8. Very true and so funny.😀

  9. ik wil die koopjes niet missen
    maar ook de mooie tekeningen van Thys niet
    wat blijft zijn 2 mooie blogs 1 met kopies 1 met tekeningen🙂

  10. Ek hou van jou Sondag kopies

  11. Jy doen nie genoeg shopping nie! haha Nee wat, ek sal ook platval as ek so ‘n opdrag kry, want ek bly liewer weg uit die winkels sover ek kan. Maar dalk moet jy op BidorBuy of EBay gaan kyk -n hulle bied soms skreeusnaakse goed te koop aan.

%d bloggers like this: